Lodge in Augrabies

Augrabies Falls Lodge & Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 530 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Thys L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend. Baie beslis. Baie vriendelike diens. Baie behulpsaam. Restaurant se kos was 5 ster. Lugversorger was 'n heerlike lafenis na 50 grade by die valle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Bitter lekker. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erla V
1 nag
5.0
Des 2025

Welkom rus na 'n lang reis. Die gasheer het uit sy pad gegaan om te verseker dat daar aan al die vereistes voldoen word, vriendelik en professioneel met gratis toegang tot die Augrabiese Park. Die eenheid was netjies, skoon en verwelkomend. Slegs 'n wenk om die waarde van die eenheid te verhoog. Met die somerhitte sal 'n kroeg yskas in die eenheid baie waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimorne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal beslis weer gaan beste oorslaap vir die Augrabies watervalle. Ons het heerlik geslaap en gekuier, vriendelike mense, alles soos die foto's, lekker geëet in die restaurant, mooi kroeg, ons het gebraai en die personeel reël alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phathi B
1 nag
5.0
Des 2025

Absolutely fantastic. Lovely and friendly staff. They even assisted with my next accommodation. Ladies at reception are absolute angels - thank you for your kindness, lovely ladies. I made it to Namibia and back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ikgopoleng D
1 nag
5.0
Des 2025

Excellent. The place was good; even the security was tight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable, clean and neat. Overnight stay, comfortable and exactly what we needed. Breakfast was great, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Lekker kos, skoon eenheid en vriendelike personeel. Baie lekker, ek kan dit aanbeveel en dit is ook bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Comfortable and convenient! Everything you need is available at the premises. Very helpful and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ongelooflik lekker. Die verblyf was fantasties. Ons kon rerig sielerus vind na 'n moeilike tyd waardeur ons is. Alles gerieflik. Dalk net 'n swembad wat kort in die sengende hitte van die kontrei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 530

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R359, Orange Falls Way, Augrabies, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 73 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdffbbe210db532a75730d485d54ea3194b7c8c8f31e46a29134a316b1fa1ca6870fee1f42ed65b70fdd60696609c5fbecf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 6) 530 5 1 5 R359 Orange Falls Way 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.640767642053 20.349131647082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang