+22
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore Eikehoff No 23

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Eikehof 23 was 100% toepaslik vir ons en sal volgende keer weer daar wil bly. Ons het baie lekker gebly in Eikehof 23 vir die naweek. Met 'n lekker groot balkon, gee dit 'n bietjie weerstand teen die straatgeluide. Net groot genoeg vir ons as gesin, met mooi afwerkings en geriewe. Maklike self in-klok en uit-klok. Ons was nou al 'n paar keer in Stellies en sal definitief Eikehof 23 bo aan ons verblyflys sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Hi Ronel, baie dankie dat julle mooi na ons plekkie gekyk het. Ons sien sommer baie uit om julle terug te verwelkom in Stellies by enige van ons Avemore eenhede. Ons waardeer jul mooi boodskap baie. Groete van ons Avemore-span.

Angelika C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Very pleasant. Will definitely book again. Thank you. Our stay was very pleasant. Location is 10/10; all amenities were good. I would however like to mention one or two things. If possible, the shower head in the main bedroom should be changed to maybe something like the one in the small bathroom. The spray is very fine and difficult for thick hair. The air conditioning in the lounge is fantastic; air conditioning in the rooms may need a maintenance check-up, especially for that very hot sun in the afternoons from the big windows. We could not get the YouTube channel to work. Another important point for us was the cupboards. In the main bedroom, the cupboards need to have long hanging space. The two rails don't work at all! Shirts and dresses cannot hang down without getting creased. The second room has very little hanging space. On occasions, the main bathroom has a very unpleasant sewage smell coming through. The beds, bedding, and cushions were 10/10 as well! Will definitely come again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornou R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Great. Nice apartment in an excellent central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Really happy you loved your stay, we look forward to welcoming you back to any one of our Avemore apartments. All the best from our team.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
We are happy you loved your stay, Anita. You are most welcome back to enjoy any one of our Avemore apartments on your next visit.

Martin C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Puik eenheid met goeie ligging en veiligheid. Puik geriewe, ligging en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Hi Martin, Baie dankie dat julle mooi na ons plekkie gekyk het, ons waardeer jul boodskap, lekker om te hoor julle het jul kuier geniet. Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom by enige een van ons Avemore plekke in Stellies. Baie groete van ons span.

Schalk A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie lekker woonstel, uitstekend geleë in Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Ek sal graag 'n paar opbouende voorstelle wil maak wat die woonstel nog so 'n hupstootjie kan gee. Die Wi-Fi was baie swak en stadig, ek het maar later oorgegaan op my selfoonnetwerk. Die TV kon aanskakel, maar daar was nie enige konneksie met enige van die TV-kanale of stromingskanale nie. Ek het toe maar op my selfoon moes kyk na stromingsprogramme vanaf my eie selfoonnetwerk. Ek stel voor dat daar 'n kombuissponsie (een van daardie groenes) ook in die kombuiskassie gesit word. Daar is nie lekker plek om met jou laptop te sit en werk nie. Die enigste plek is op die kombuistoonbank, maar dit is bietjie ongemaklik om daar te sit en werk op jou laptop as mens ook wil kos maak. Ek stel voor dat die eienaars dit oorweeg om 'n wegvoubare lessenaartjie of twee te installeer op een of twee van die mure wat wegvou as mens dit nie gebruik nie en oopvou wanneer mens daarop wil werk. Kyk bietjie op Pinterest vir sulke voorstelle waar die lessenaars netjies teen die muur wegvou en oopvou. Dit is nogals belangrik nou dat mense op hul laptops van oral af kan werk en dit sal 'n pluspunt wees as die woonstel ten minste twee sulke werkstafeltjies kan hê. Aangesien daar twee kamers is, sou ek graag ook twee stelle sleutels en tags wou gehad het omdat dit nogal moeilik is om net met een stel sleutels toegang te kry tot die woonstel, omdat ons van tyd tot tyd nie heeltyd saam in Stellenbosch in en terug beweeg het nie. Dit het die logistiek nogals taamlik moeilik gemaak by kolle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Hi Schalk, dankie vir jou boodskap ons waardeer jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier, ons sal beslis laat kyk na die wifi spoed, ons het nog geen ander klagtes ontvang nie ons het 'n oulike span wat vir ons kyk na al ons eenhede se internet. Ons bouer is baie handig en kan kyk of daar plan te maak is met iets soos jul voorstel vir ekstra werk plek. Julle is altyd welkom terug by enige een van ons Avemore eenhede. Ons Jan cats no 2 asook Jan Cats no 3 het elkeen 'n lekker groot eetkamer tafel wat ook heerlik kan dien as werk plek, ons sal vir julle die detail stuur met jul volgende Stellies besoeke. Baie groete van ons Avemore span.

Chanelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige, gemaklike woonstel in die hart van Stellenbosch. Woonstel het als wat 'n mens nodig het. Die lugversorging en warm komberse het definitief gehelp in die verskriklike koue. Die ligging was 'n absolute plus - ons kon orals stap. Die dekor is smaakvol en die balkon was 'n nodige ekstra vir wanneer die son geskyn het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Dankie vir jou mooi boodskap Chanelle, dit was lekker om julle te verwelkom ons sien sommer uit om julle gou weer in enige een van ons Avemore eenhede te huisves. Baie groete van die Avemore span

Elize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Pragtig en gerieflik! Baie goeie ligging. Naby restaurante en koffiewinkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Thank you for being such a lovely guest Elize, we enjoyed hosting you and look forward to welcome you back on all your future stays at any one of our apartment. We really appreciate your kind review. All the best.

Shane C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Centrally located in town but private and safe. Excellent location centrally located in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Thank you for the kind review, Shane Cole. All the best from our team.

Ann C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Loved the central location & well appointed kitchen. Our only concern was that given the load-shedding occuring in SA no provision was made for emergency lighting in the apartment. There were a few battery operated lights attached to the walls but all the batteries were flat! Some self-charging globes in table & bedside lamps might be worth investing in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore Eikehoff No 23
Dear Ann, thank you so much for your kind review. I will ask our team to check the load shedding globes. Thank you for letting us know. We are delighted that you enjoyed your stay. Hope to welcome you back to any one of our Avemore apartments on your next trip. Enjoy your weekend. Kind regards from the Avemore team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherice Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 159

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 945
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 945
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 945
per nag (plek vir 4)
Bespreek

28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fd46b613caf4fd153009d59efd50f93aff9c9b845c998d6f41b5a7f7f2f85bb25e31e45449c0de81bf81b756b0307de2c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 945 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 28 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.937777046091 18.86173904841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang