- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Number 6 and 8, 2nd Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Avenue Guesthouse bied gastehuisverblyf en is ideaal vir besoekers aan Prieska, 'n dorpie op die suidelike oewer van die Oranjerivier. Die gastehuis is in 'n stil buurt in die dorp geleë.
Verblyf word aangebied in 'n keuse van 6 dubbelkamers. Die kamers is pragtig ingerig en toegerus met lugversorging, asook 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe. Tuisgebakte beskuit word ook as 'n bederfie voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is op die perseel beskikbaar.
Die eiendom het elektroniese hekke met veilige parkeerplek en 'n braai-area met konferensiegeriewe.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Akkerendam Natuurreservaat, Gariep Dam Natuurreservaat, Karoo Gariep Bewarea en verskeie restaurante in die dorp in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marnell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Number 6 and 8, 2nd Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Avenue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Number 6 and 8, 2nd Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang