Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avenue Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marnell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Avenue Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tony S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, comfortable, and quiet location.

A very friendly welcome. Quiet and comfortable accommodation. Ideal for an overnight stop. My only constructive suggestion would be to add some shelving for toiletries in the large bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marié L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marié L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is 'n juweel.

Ons is hartlik ontvang (al was ons voor die inkloktyd daar). Die kamer en badkamer is silwerskoon en goed toegerus met alles wat ons nodig kon hê. Die baie, die vriendelike kat was vir my 'n lekker bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly altyd 'n lekker ervaring. Is die huis waarin ek grootgeword het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjiese en moderne verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het die baie netjiese en moderne verblyf baie geniet. 'n Ligpunt in 'n dorp wat aan die agteruitgaan is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liaan J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan J

'n Rustige aandjie in Prieska

Stunning verblyf, julle sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avenue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Liaan.

Avenue Guesthouse
Lindie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, effens duur, maar baie lekker.

Die kamer was goed ingerig en ons het baie lekker daar gebly. Dit is was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica P
Besigheidsreis

Oulike plekkie, skoon en netjies.

Baie lekker kos en kamers baie netjies, voel sommer tuis! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Besigheidsreis

Baie aangenaam en vriendelik.

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious well-equipped unit.

Marnell is a charming host. The unit is very roomy and has a fridge, jug, TV , WiFi and a big, comfortable bed. Perfect for a pleasant stay in Prieska.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 6 en 8, 2de Laan, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YTVlZGUwLTZhZTItNDlhZi1hZWY2LWFmMDM5ZDBmMjMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Number 6 and 8, 2nd Avenue Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.674111 22.749719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem