- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Avontuur Estate, R44, Somerset West, 7129, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Avontuur Manor House and Wine Estate bied verblyf op die Avontuur-landgoed, 'n wyn- en perdlandgoed op die suidwestelike hang van die Helderberg op die R44 wat Somerset-Wes en Stellenbosch verbind. Dit is in Suid-Afrika se prima wyndistrik. Dié landgoed word sedert 1984 deur die Taberer-familie besit.
Die herehuis het ruim en suite-gastekamers met 'n uitsig oor die wynplaas. Elke kamer het unieke meubels en dekor. Die herehuis bied verskeie leefareas, tennisbane, ’n swembad en ’n groot grasperk.
Die Avontuur Restaurant en proe-kamer is net 200 m vanaf die herehuis. Hiér kan gaste die Avontuur-wyne proe. Die restaurant bied ’n moderne à la carte-spyskaart met daaglikse en seisoenale spesiale aanbiedinge. Gaste kan buite op die terras sit en die uitsig oor Valsbaai geniet, of in die winter binne voor die kaggel sit. Die restaurant is daagliks vir ontbyt en middagete oop en op Woensdae en Vrydae vir aandete, asook op Saterdae in die somer.
Daar is ’n pragtige perdeplaas tussen die wingerde, waar die klem nog altyd op kwaliteit eerder as kwantiteit is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Avontuur Estate, R44, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Avontuur Manor House and Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Avontuur Estate, R44, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang