LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avontuur Manor House and Wine Estate | LekkeSlaap
+98

Avontuur Manor House and Wine Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avontuur-landgoed, R44, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Avontuur Manor House and Wine Estate bied verblyf op die Avontuur-landgoed, 'n wyn- en perdlandgoed op die suidwestelike hang van die Helderberg op die R44 wat Somerset-Wes en Stellenbosch verbind. Dit is in Suid-Afrika se prima wyndistrik. Hierdie landgoed word sedert 1984 deur die Taberer-familie besit.

Die ou herehuis is onlangs opgeknap om gerieflike en stylvolle plaasstyl-verblyf aan gaste te bied. Die herehuis het ruim en suite-gastekamers met uitsigte oor die wynplaas. Elke kamer het unieke meubels en dekor. Die herehuis bied verskeie leefareas vir gaste, tennisbane, ’n swembad en ’n groot grasperk.

Die Avontuur Restaurant en proe-kamer is net 200 m vanaf die herehuis. Hiér kan gaste die Avontuur-wyne proe. Die restaurant bied ’n moderne à la carte-spyskaart met daaglikse en seisoenale spesiale aanbiedinge. Gaste kan buite op die terras sit en die uitsig oor Valsbaai geniet, of binne voor die kaggel sit in die winter. Die restaurant is daagliks vir ontbyt en middagete oop en op Woensdae en Vrydae vir aandete, asook op Saterdae in die somer.

Daar is ’n pragtige perdeplaas tussen die wingerde, waar die klem nog altyd op kwaliteit eerder as kwantiteit is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Avontuur-landgoed, R44, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avontuur-landgoed, R44, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f57cae0776c1116e7463bf4026dc65bce73d01c07dff2e2174a3edfcef879d7e4fe7bbef77356423344e6243d88d9ce1623?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag(plek vir 2) Avontuur Estate R44 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.025682950327 18.823379818802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!