Ay Jay's Guesthouse
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eland-singel 61, Bloemfontein, Fauna, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ay Jay's Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein. Dit is ideaal vir gesinne of besigheidsreisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Gaste kan tussen 5 ruim en gerieflike eenhede kies wat elk slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad óf albei.
Sommige eenhede is met selfsorggeriewe soos 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie toegerus. Ander eenhede het verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond. Elke kamer het 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Gemeenskaplike geriewe sluit 'n seisoenale swembad met 'n braai-area in. Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.5/5
Albert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Eland-singel 61, Bloemfontein, Fauna, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eland-singel 61, Bloemfontein, Fauna, 9301, Vrystaat