Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Ontbyt word daagliks tussen 08:30 en 10:00 bedien.
Ontbyt is nie ingesluit in die Artichoke Cottage nie.
Neem asseblief kennis dat Artichoke Cottage selfsorg is.
Die plaaskombuis is daagliks oop van 10:00 tot 16:00.
Geen troeteldiere word in die Herehuis toegelaat nie - Troeteldiere word in die Artichoke Cottage toegelaat.
Geen partytjies of geleenthede nie.
Rook is nie binne die huis toegelaat nie.
Slegs inwonende gaste word toegelaat om oor te slaap.
Parkeerplek vir voertuie word voorsien, en is op eie risiko.
'n R500-fooi sal bygevoeg word vir verlore of gesteelde sleutels.
Die hoofhek sluit outomaties om 19:00.
Moet asseblief nie geraas maak na 22:00 nie.
Gaste moet vermy om besoekers tussen 21:00 en 08:00 te ontvang nie.
Die eienaar/bestuur is nie aanspreeklik vir enige skade, diefstal of besering nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Paardeberg Road, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang