Azzaria's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tania B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Sal weer beslis gebruik maak van Azzaria's se akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ons kuier was baie lekker gewees. Ten spyte van die wind, was die verblyf als wat ons kon begeer. Ons gasheer was heeltyd beskikbaar en het ons baie gehelp as ons vasgehaak het met iets. Die huis is toegerus met al wat nodig is en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Beautiful, clean and everything we could ask for! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Relaxing. Beautiful environment. The accommodation was beautiful and clean. I would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Azzaria's
Thank you See you soon

Nuala M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

A charming, beautifully decorated and well equipped cottage. Everything about our time at Azzarias was perfect. The communication from our host was clear and he made sure we had everything we needed. The house is spotless and beautifully decorated. Everything has been carefully thought out and the host's generosity is apparent as it is so well equipped it feels like a real home from home. The cottage is a few minutes' walk from an unspoilt beach and has a lovely outdoor braai area. Being in a security estate and with its own security system, you can relax and enjoy every minute in this charming cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Azzaria's
Thank you. See you soon!

Juan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Stil en baie netjies. Baie lekker gebly! Sal definitief my gesin vat vir 'n naweek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

'n Stil en veilige verblyf gewees. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Awesome long weekend away! We enjoyed our stay at the very secure Azzarias. The accommodation, which is in a secure estate, was ample for 5 adults, and we could comfortably invite our family and friends for a braai, which we hosted outside in a big entertainment area. A big plus is that we could bring our furry kids with us. The friendly host was very accommodating and made sure we had everything we needed to enjoy our holiday away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesel V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Net 'n plesier. Ons het so baie lekker gebly! Elke oomblik 'n plesier. Jy kan regtig net ontspan. Hierdie plekkie het alles wat jy nodig het om net op te daag en lekker gemaklik vakansie te hou. Baie dankie. Dit was regtig lekker gewees. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmari L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik! Dis 'n pragtige, lekker kuierplekkie. Ek geniet hierdie huis so baie dat dit my 2de jaar is wat ek hier kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Azzaria's
Dankie vir terugvoer, hoop ons sien weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chlamys Street, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d1a9a401794940cc47b7192b6ed3246cacd7249bf435ef9505ca948119008849de1c4b58074c9ce94066a9f46bdd65c36fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 91 5 1 5 Chlamys Street Langezandt 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790719770302 20.044206130973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang