6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
B30 Alikreukel is in Hartenbos, 'n voorstad van die gewilde Mosselbaai. Dit is net 200 m van die strand af en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders.
B30 Alikreukel beskik oor 3 slaapkamers, 2 dubbelslaapkamers onder en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens bo. Daar is 2 badkamers. Die onderste badkamer het 'n bad en stort. Die boonste badkamer het net 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die woonstel is op die tweede verdieping en word met trappe bereik. Die kompleks het 'n swembad en buitebraai-area. Dit mag slegs deur inwoners van Alikreukel gebruik word, dus geen besoekers van buite nie. Daar is 1 aangewese parkeerplek in die kompleks.
Die woonstel is net 100 m vanaf die ATKV-speelpark met 'n binnenshuise verhitte swembad en waterglyplanke. Hartenbos se strand, Langeberg Mall, De Bakke-strand, Klein Brak-strand en Santosstrand is 5 km hiervandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 272
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink B30 Alikreukel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang