Selfsorg in Karoo

Baakensrug Holiday Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Richard Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastiese verblyf, uitstekende diens, swembad, plaaslike produkte en topgehalte. Ons verblyf was eenvoudig fantasties. Die diens was vriendelik en professioneel, en die plek is pragtig en goed versorg. Die swembad was ’n groot wenner in die warm weer. Die winkel op die perseel met sy uitstekende plaaslike produkte was ’n bonus, en die hoë kwaliteit vleis het gesorg vir heerlike braaityd. Ons het ongelooflik lekker gebly en kan hierdie verblyf met groot vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Real farm experience, heaps of. Was awesome, just sad it was only 1 night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Thanks Ernest.

Sven J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing for the body & soul. Friendly staff. Loved our stay. Would recommend a stay at the Lodge, for an authentic working Karoo farm experience. The self-catering facilities are excellent. Private en-suite rooms. Enjoyed the walks along the farm roads, especially in the late afternoon & evenings. The wide open spaces, endless horizon, and red sunsets were memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Perfect stay off the beaten track. Excellent accommodation, comfy beds. English breakfasts were excellent! Sana and Yvette were excellent with cleaning services and breakfasts. Communication from the host was excellent. Perfect stay off the beaten track. Note there is no cellphone reception at the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien E
1 nag
4.8
Des 2025

Ons sal beslis weer besoek en aanbeveel. Ons verblyf by Baakensrug was ’n heerlike ervaring – alles spreek van klas en styl. Die kamers is uitstekend ingerig met goeie kwaliteit linne en alles wat mens nodig het. Die klein winkeltjie met vleisprodukte en vars roosterkoek was ’n wonderlike bonus! Ons is baie hartlik ontvang, en die personeel se vriendelikheid en gasvryheid het regtig uitgestaan. Die buitebraai-ervaring was minder aangenaam agv vlieë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mande S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Baie rustig. Baie warm, maar die lugverkoeling was great. Beveel die ontbyt aan. Fantastiese plek! Presies wat mens nodig het op 'n lang rit. Anneke was so behulpsaam as ons iets wou weet of nodig gehad het. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Baie dankie, Mande. Ons waardeer jou mooi review.

Marili V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Amazing! Amazing stay! Staff are so friendly and helpful. Food is delicious! Karoo hospitality and the night sky are out of this world. Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Dankie Marili, ons sien uit om julle weer te sien.

Vinesh R
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Pleasant and comfortable with excellent facilities. We stayed for one night. Our stay was very pleasant and comfortable. The children enjoyed the farm. The lodge was clean and well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Thanks for your review, Vinesh.

Karin L
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Was gerieflik vir een nag oorslaap. Ons het nie die kamers gekry wat ons bespreek het nie. Geen verduideliking. Foto's op webblad glad nie dieselfde kamers nie. Skoon en netjies. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Juhan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam en rustig. Lekker afsaalplek. Die kuiertjie by Baakensrug was baie aangenaam. Die rustigheid en natuurskoon, asemrowend. Die staf was puik, vriendelik en behulpsaam. Die skaaptjoppies en roosterkoek, hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Baakensrug Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf307d482f9ca315c3e1ab48c7f508941fd0890c87e427d40497ba9cd0d6aa9a413aeca7282b83b9c7c9ba77c2009a65be2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 94 5 1 5 Baakensrug Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.217472222222 23.085666666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang