10 gaste
5 slaapkamers
9 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stand 100, Mjejane Nature Reserve, Mjejane, 1330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Badger Bush Lodge is 'n selfsorg-lodge wat in die Mjejane Wildreservaat, Mjejane is ingelyf by die Krugerwildtuin en dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met wildkyk-opsies wat die Groot 5 insluit op jou drumpel.
Dié ruim huis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers en is smaakvol versier. Die slaapkamers beskik oor 2 enkelbeddens wat omskep kan word in koninggrootte-beddens. Drie van die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die ander twee en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Twee van die slaapkamers het privaat buitestorte. Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n gasstoof en al die nodige kombuistoebehore.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na die kuier-area met 'n kroeg, braaigeriewe en 'n swembad. Wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alan Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stand 100, Mjejane Nature Reserve, Mjejane, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Badger Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 100, Mjejane Nature Reserve, Mjejane, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang