LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Badger Bush Lodge | LekkeSlaap
+25

Badger Bush Lodge

4 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Badger Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolanda G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het lank uitgesien na 'n moeilik jaar van COVID-19 om ons vakansie by Badger Bush Lodge te geniet. Ons was aangenaam verras met die spasie en netheid van die lodge. Die lodge het alles waaraan jy kan dink wat alles baie gemaklik gemaak het. Die swembad was ons oasis in die Desember-son. Ons het ure aan een geswem. Ons het uitstekende terugvoering en kommunikasie ontvangs vanaf Barnes tot die skoonmaker van die lodge. Wild tot teen aan die grensdraad, was asemrowend! Jabulani was uitstekend en vriendelik met elke rit, ons het sy geselskap baie geniet en hy het vir ons die mooiste wild gewys. Ons was baie hartseer om huis toe te gaan na 'n week by Badger Bush Lodge, dis was fantasies en ons sal vir seker weer daar gaan kuier! 10 uit 10!

Arlene B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B
Gesin met klein kinders

Uitsonderlik!

Ongelooflike mooi lodge met uitsonderlike geriewe! Beveel dit beslis aan! Ligging en uitsig is prentjiemooi.

Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Groot huis met baie kuierplek! Ons het die 3 dae net ontspan, gekuier en die Jabulani was baie goed met die sunset drives.

Lekker kuier huis met alles wat jy ooit sal nodig he. Met 38 grade weer is load shedding 'n groot probleem, maar dan kuier mens maar in die swembad.

Daphne F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Pragtige plek. Die diere is amazing.

Vanaf R5 400
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 400
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 400
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 100, Mjejane Natuurreservaat, Mjejane, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMGU3ZGMwLTVmNTgtNGE1NS1iNDgzLTJkNWYwZGJiZjA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 400  per nag (vir 10 persone) 4 5 1 5 Stand 100 Mjejane Nature Reserve 1330 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-15:00 10:00 -25.383218101398 31.710578786558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!