Badger Bush Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 100, Mjejane Natuurreservaat, Mjejane, 1330, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 400 per nag (vir 10 persone)
Beskrywing
Badger Bush Lodge is 'n selfsorg-lodge wat in die Mjejane Wildreservaat, Mjejane is ingelyf by die Krugerwildtuin en dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met wildkyk-opsies wat die Groot 5 insluit op jou drumpel.
Dié ruim huis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers en is smaakvol versier. Die slaapkamers beskik oor 2 enkelbeddens wat omskep kan word in koninggrootte-beddens en het badkamers met 'n bad of stort en daar is privaat buitestorte vir elke kamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n gasstoof en al die nodige kombuistoebehore.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na die kuier-area met 'n kroeg, braaigeriewe en 'n swembad. Wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Badger Bush Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Stand 100, Mjejane Natuurreservaat, Mjejane, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Badger Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mjejane Game Reserve Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 100, Mjejane Natuurreservaat, Mjejane, 1330, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom