- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 198 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bakubung Bush Lodge, Pilanesberg National Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bakubung Bush Lodge is minder as 200 km van Johannesburg en 5 km van Sun City af. Dit skuil in die Pilanesberg Nasionale Park, 'n malariavrye reservaat van 57 000 hektaar waar gaste die Groot 5 vanaf hulle kamers of op 'n wildrit deur die reservaat kan gewaar.
Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse kamers en executive-suites. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie wat op versoek vol voorraad gemaak kan word en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad met 'n swembadkroeg, konferensiegeriewe, 'n spa, 'n vlugbalbaan, speelplek vir kinders, 'n gimnasium, restaurant, kroeg, kurio-winkel en veilige parkeerplek in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Bakubung Bush Lodge, Pilanesberg National Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes
- Gaste dink Bakubung Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bakubung Bush Lodge, Pilanesberg National Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 198 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang