Bakubung Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bakubung Bush Lodge is slegs 2 ure se ry van Johannesburg af en net 10 minute vanaf Sun City en bied asemrowende skoonheid, rus en vrede met 'n uitsig oor die die Pilanesberg Nasionale Park wat 'n malaria-vrye gebied is.

Die verblyf bestaan uit 3 chalets met onderskeidelik 1, 2 en 3 slaapkamers. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer en asemrowende panoramiese uitsigte.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, rolstoelvriendelike geriewe, konferensiegeriewe, 'n spa, vlugbalbaan, tennisbaan, restaurant, 'n kroeg en veilige parkeerplek in.

Gaste kan gerus die doendinge op die perseel geniet wat die Groot 5, voëlkyk, wildritte, wildkyk, begeleide voetslaanroetes, swem en tennis insluit.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bakubung Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]