Beskrywing
Die permatent het 2 enkelbeddens. Daar is 2 gemeenskaplike badkamers met warmwaterstorte en toilette. Die unieke bergstort is ook 'n ervaring. Die gemeenskaplike kuierarea het braaigeriewe en 'n toegeruste kombuis. Daar is ligte by die braai en kragpunte wat met sonpanele werk. Gaste is welkom om van die yskas- en vrieskasgeriewe gebruik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Struktuurtent
Huisreëls
Let asseblief daarop 'n bakkie-voertuig of 'n hoë SUV nodig is om die kampterrein via die grondpad te bereik. Dié pad is ongeveer 12 km lank.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent is ingerig met 2 stapelbeddens. Daar is 2 gemeenskaplike badkamers wat oor storte met warm water en toilette beskik. Die unieke bergstort is beslis iets om te ervaar. Die gemeenskaplike kuier-area het braaigeriewe en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is ligte beskikbaar by die braai-area, sowel as beperkte sonpaneel-kragpunte. Gaste is welkom om van die vrieskas- en yskasgeriewe gebruik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Struktuurtent
Huisreëls
Let asseblief daarop 'n bakkie-voertuig of 'n hoë SUV nodig is om die kampterrein via die grondpad te bereik. Dié pad is ongeveer 12 km lank.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die permatent is apart geleë en het 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n privaat badkamer en toegang tot sy eie braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Struktuurtent
Huisreëls
Let asseblief daarop 'n bakkie-voertuig of 'n hoë SUV nodig is om die kampterrein via die grondpad te bereik. Dié pad is ongeveer 12 km lank.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Bankfontein, Philippolis, 9930, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang