Bo-Karoo Akkommodasie by Bankfontein | LekkeSlaap
+25
+25

Bankfontein

8 resensies
Tentekamp
  • Vanaf R240 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bankfontein Plaas, Philippolis, 9930, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bankfontein is op 'n familie-plaas geleë ongeveer 39 km vanaf die dorp Philippolis en sowat 41 km vanaf Luckhoff. Die plaas grens aan die Vanderkloofdam in die Suidelike Vrystaat. Let asseblief daarop 'n bakkie-voertuig of 'n hoë SUV nodig is om die kampterrein via die grondpad te bereik. Dié pad is ongeveer 12 km lank.

Verblyf word aangebied in 4 struktuurtente en 'n kampeerarea met 6 staanplekke vir 4 gaste elk. Elke struktuurtent is ingerig met 'n koninggrootte-bed of stapelbeddens. Linne word voorsien vir die struktuurtente. Daar is 2 gemeenskaplike badkamers wat oor storte met warm water en toilette beskik. Die unieke bergstort is beslis iets om te ervaar.

Die gemeenskaplike vermaakarea het braaigeriewe en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is ligte beskikbaar by die braai-area, sowel as beperkte sonpaneel-kragpunte. Gaste is welkom om van die vrieskas- en yskasgeriewe gebruik te maak.

Die plaas het beperkte selfoonsein op sommige dele van die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Bankfontein
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bankfontein Plaas, Philippolis, 9930, Vrystaat
  • Gaste dink Bankfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Vrystaat
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bankfontein Plaas, Philippolis, 9930, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OWI1M2QzLTgwM2ItNGIxNC1iZmYyLWRmMTI2ZDEyOTI5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Farm Bankfontein Philippolis 9930 Vrystaat 086 999 0018 07:00-18:00 12:00 -30.080405555556 24.901886111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za