Barefoot Beach House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouth-laan 733, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Barefoot Beach House is 'n selfsorg-gesinsvakansiehuis met 'n wonderlike see-uitsig in Leisure Bay. Die erf is net 'n paar treë van 'n strandhek af wat na Drakesbaai lei.
Barefoot Beach House het slaapplek vir 8 gaste in 'n huis met 4 slaapkamers.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers is ruim en 2 van hulle het uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie slaapkamer het 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n uitsig oor die goed versorgde tuin en die Indiese Oseaan lei. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n koninggrootte-bed in die vierde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n aparte toilet. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoeltjies in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Glasstapeldeure lei na die groot dek met buitemeubels, sitplek, 'n Jacuzzi en 'n ongelooflike uitsig - ideaal vir onthaal, ontspan en broodnodige "vitamiensee" geniet.
Daar is 'n buitestort met warm en koue water om die sand na 'n dag op die strand af te spoel. Die erf is goed beveilig met 'n interne alarm, laserstraalsekuriteit en rugsteun-watertoevoer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bournemouth-laan 733, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouth-laan 733, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom