8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Barefoot Lodge is 'n selfsorg-strandhuis in die gewilde Point Village onder by Die Punt in Mosselbaai. Dié klein hawe-dorp is op die Tuinroete geleë en is 'n belangrike toeriste-gebied, bekend vir sy stewelvormige Poskantoor, die Garden Route Kasino, 60 km se goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 en suite-badkamers het. Daar is 2 dubbelkamers, 1 2-enkelbedkamer en 'n kamer met 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Een van die dubbelkamers het 'n oopplan-stort, terwyl die kamer met die stapelbed 'n en suite-bad het. Die derde badkamer, wat gedeel word, het 'n stort en 'n bad.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, waskamer, sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ''n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoeltjies. Die waskamer beskik oor 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 5 gaste, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv het. WiFi is ook beskikbaar.
Die huis het binne-braaigeriewe in die sitkamer en bied toegang tot 'n groot dek met buite-braaigeriewe en 'n pragtige uitsig. Die perseel het parkeerplek vir 2 motors en is naby die see, restaurante en 'n supermark.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Barefoot Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang