+47

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cathy N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Wonderful stay, beautiful deluxe room, and friendly staff — can’t wait to return. I had a wonderful stay at Barrington’s and can’t wait to return! From the moment I arrived, the staff were warm, friendly, and incredibly helpful – they really made the experience special. I stayed in a deluxe room and it was absolutely worth the upgrade. The balcony was wonderful and added such a lovely touch to the stay. The room itself was spotless and beautifully designed – clean, stylish, and stunning. I especially appreciated the thoughtful extra touches, like the local milk and coffee, and the amazing biscuits – such a treat! I truly can’t wait to visit again. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Mooi en netjies. Mense was baie vriendelik en het 'n mens laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Als in die detail! Ons het slegs een aand geboek by Barringtons en ons wens ons kon langer bly. Dit was ongelooflik, van die kamer tot die restaurant en diens. Ons het elke oomblik geniet en sal weer kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Sal weer daar bespreek. Baie lekker ondervinding gewees. Hotel is goed geleë en pragtig! Personeel is baie hulpvaardig. Aandete en ontbyt van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal definitief weer daar gaan bly. Een van die beste hotelle in Plett. Dit was baie lekker, mense baie vriendelik en hulpvaardig. Nice ligging. Naby Plett golfbaan. Hotel is baie nuut. Groei hulle eie groente en slaai. Alles super vars. Sal definitief weer daar gaan bly. Ons het lekker golf gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Was 'n lekker ondervinding. Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese plek. Ons het baie lekker gebly, die restaurant is fantasties, die personeel is almal baie vriendelik en baie hulpvaardig gewees. Pragtige blyplek en restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

So glad we booked at Barrington's. Unique hotel, would stay again! Fabulous, modern hotel located within a brewery. How clever! Beautiful grounds and easily accessible from the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Awesome. Our night at Barringtons was exceptional! It's a great experience for anyone looking for a luxurious breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

104 Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb29488760ccb1bff1c3f2ddd9c739a06cfcaed899ac62055ac663a1bb408e528db0bab96d1f764408680f6387212069dd1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 104 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -34.062333662411 23.364372300595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang