Barry Hall Luxury Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Irwinton Road, Fresnaye, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Barry Hall Apartments is in 'n stil voorstedelike straat in Fresnaye geleë, en is die ideale basis vir 'n heerlike wegbreek in Kaapstad, naby die strande van Kampsbaai en Clifton, die V&A Waterfront en die middestad, wat alles 10 minute se ry ver is. Dit grens ook aan Seepunt se hoofstraat met sy talle winkels en restaurante.
Barry Hall is 'n historiese herehuis naby die gewilde Seepunt, met 4 ruim selfsorgwoonstelle en 1 tuinkothuis. Elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 6 gaste, gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n sitarea en 'n kombuis. Die tuinkothuis het egter slegs 'n kombuisie.
Daar is 'n lieflike binnehof en tuin en geriewe op die perseel sluit 'n braai-area met tafels en stoele in.
Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid, en weens beperkte ruimte is daar nie 'n parkeerplek aan The Garden Cottage toegeken nie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, fietsry, visvang en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 6 Irwinton Road, Fresnaye, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Barry Hall Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Irwinton Road, Fresnaye, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang