Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barry Hall Luxury Apartments

Selfsorg
Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R1 290
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuinkothuis is aan die agterkant van die huis geleë met sy eie ingang en 'n tuintjie wat dit ideaal maak vir 'n sakereisiger, vakansiegangers of 'n paartjie. Die kothuis het 1 slaapkamer met gerieflike slaapplek vir 2 met 'n koningingrootte-bed en kraakvars, wit linne, 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eethoekie. Die kombuis beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, 'n yskassie en het 'n etenstafel vir 2. Daar is 'n kompakte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n tafel en stoele in die tuin. Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid, en weens beperkte ruimte is daar nie 'n parkeerplek aan The Garden Cottage toegeken nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteit is die verblyf agter geslote hekke.
Dit is nodig dat gaste laat weet wat hul aankomstyd sal wees sodat ons kan reël om gaste te ontmoet.
As gaste vlieg, sal dit nuttig wees om 'n vlugnommer te voorsien.
Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid, en weens beperkte ruimte is daar nie 'n parkeerplek aan The Garden Cottage toegeken nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 2
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim woonstel is op die grondvloer, net langs die voorportaal en is ideaal vir 'n sakereisiger, 'n paartjie met vakansie of 'n gesin. Die woonstel het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en 2 aparte slaapbanke met slaapplek vir nog 2 gaste, en 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sonnige sitkamer. Die badkamer is moderne met 'n plattelandse gevoel en 'n instap-stort. Die groot slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met kraakvars, wit linne en direkte toegang tot die tuin met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteit is die verblyf agter geslote hekke.
Dit is nodig dat gaste laat weet wat hul aankomstyd sal wees sodat ons kan reël om gaste te ontmoet.
As gaste vlieg, sal dit nuttig wees om 'n vlugnommer te voorsien.
Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid, en weens beperkte ruimte is daar nie 'n parkeerplek aan The Garden Cottage toegeken nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 4
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en 1 slaapbank, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n badkamer en 'n sonnige sitkamer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense. Die ruim kamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en vars, wit linne. Die badkamer het 'n instap-stort en is versier met moderne kleure en 'n ronde venster met 'n uitsig oor Leeukop. Daar is ook ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n klein balkon net lang die voorportaal met 'n tafel en 3 stoele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteit is die verblyf agter geslote hekke.
Dit is nodig dat gaste laat weet wat hul aankomstyd sal wees sodat ons kan reël om gaste te ontmoet.
As gaste vlieg, sal dit nuttig wees om 'n vlugnommer te voorsien.
Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid, en weens beperkte ruimte is daar nie 'n parkeerplek aan The Garden Cottage toegeken nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 3
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim tweeslaapkamerwoonstel van 122 m² op die eerste vloer is ideaal vir 2 paartjies, 'n gesin van 4 of vriende wat saam reis. Die woonstel het 2 groot slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste en 2 badkamers waarvan 1 en suite is, met 'n groot sitkamer en 'n eetkamertafel vir 8 gaste, 'n privaat balkon en 'n groot, ten volle toegeruste kombuis. Die tweede slaapkamer is romanties versier met loodgladvensters en het Franse deure wat lei na 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteit is die verblyf agter geslote hekke.
Dit is nodig dat gaste laat weet wat hul aankomstyd sal wees sodat ons kan reël om gaste te ontmoet.
As gaste vlieg, sal dit nuttig wees om 'n vlugnommer te voorsien.
Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid, en weens beperkte ruimte is daar nie 'n parkeerplek aan The Garden Cottage toegeken nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 1
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer het en 2,5 badkamers. Daar is 'n ruim, volledig toegeruste kombuis met direkte toegang tot die tuin en 'n lugtige en pragtige sitkamer wat lei na 'n groot balkon. Die slaapkamers is almal ruim, en vernuftig versier met kraakvars, wit katoenlinne. Die selfsorgwoonstel het houtvloere dwarsdeur die huis en die tweede slaapkamer is uiters romanties met sy eie kaggel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteit is die verblyf agter geslote hekke.
Dit is nodig dat gaste laat weet wat hul aankomstyd sal wees sodat ons kan reël om gaste te ontmoet.
As gaste vlieg, sal dit nuttig wees om 'n vlugnommer te voorsien.
Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid, en weens beperkte ruimte is daar nie 'n parkeerplek aan The Garden Cottage toegeken nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irwintonstraat 6, Fresnaye, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxMDc1ZDA0LTllNGMtNDFhZS05Zjc5LTQyYzhjYWVkOTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 6 Irwinton Road Fresnaye 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -33.919242757999 18.388026058674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem