Pick your preferred language

English

Afrikaans

+195
Hotel in Barrydale

Barrydale Karoo - Boutique Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Ruth M
1 nag
5.0
Jan 2026

Was a good stay. The staff members were all helpful and friendly. The ladies at the front of house were exceptionally enthusiastic and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Moet oorslaap! Pragtige plekkie. Skoon, netjiese, ruim kamer. Vriendelik ontvang deur eienaar en staf. Aandete waarde vir geld en ontbyt heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie nice. Dankie. Fantastiese kamers en groot verskeidenheid wyn en kuns beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Eerste klas! Ons het baie lekker gebly, gasvryheid was van hoogste gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Heerlik gerus, al was dit net een nag! Heerlik geslaap. Eugene is 'n uitstekende gasheer. Sy personeel is almal baie vriendelik, netjies en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Great comfortable room. Front entrance and restaurant needs ambiance. The room was great and comfortable. So was the breakfast included. The restaurant at the front lacks ambiance and does not feel as part of the otherwise upmarket hotel, but the food was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Eugene
Barrydale Karoo - Boutique Hotel
Baie dankie Leon vir die waardevolle terugvoer. Ons is bewus en stem absoluut saam met jou. Ons het summier 'n paar veranderinge aangebring om die atmosfeer meer soos 'n restaurant te laat voel. Ons hoop van harte julle eendag weer sal kom kuier en 'n beter ervaring te kan geniet. Baie dankie vir julle eerlikheid, dit maak ons net beter .

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dries R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verblyf Volpunte, Webtuiste se kommunikasie - SWAK. Heerlik oornag in ń puik hotel. Personeel en diens uitsonderlik. Net jammer die webtuiste het nie behoorlik met hulle gekommunikeer en laat weet dat ek ń hond saam bring nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike hotel. Alles was baie gerieflik en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Excellent hotel and friendly staff! We thoroughly enjoyed our time at Barrydale Karoo - Boutique Hotel. Eugene and Manfred were friendly and provided excellent customer service. The rooms were clean and well equipped, and the breakfast and food at the restaurant were excellent. Electric blankets and heaters in the rooms made sure we had a comfortable and warm stay. Staff were friendly and very helpful! Coffee was great too. Can highly recommend Barrydale Karoo - Boutique Hotel to those visiting or passing through the area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 750
10 % AF
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
10 % AF
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
10 % AF
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8645e2d2e3d7cff3d853f3878b317bb663c8d6327b6f0440108132f49372cba561a55d7bc02f584c4cef4f54ef70a190ff4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 11 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905007809141 20.717634558678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang