- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 415 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Basse Provence Country House is in Franschhoek, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is ook een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Die dorp is bekend vir sy wingerde, wynroetes, besienswaardighede, fietsroetes, voetslaanroetes en restaurante.
Verblyf is beskikbaar in 6 ruim en smaakvolle en suite-kamers met yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die luukse verblyf in die Wynlande het ook 'n afgesonderde kothuis met 'n privaat tuin en terras, afgesien van die herehuis en plattelandse huis.
Geriewe sluit 'n swembad, binnehof vir ontbyt en veilige parkeerplek in. Daar is besienswaardighede soos die Franschhoek Village Market, Paradise Stables, Hugenote Monument en die Wine Tram in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Basse Provence Country House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap