+104
Selfsorg in Jacobsbaai

Baviana Beach Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Janice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful and relaxed. We had a fantastic stay but will definitely stay longer next time. Great accommodation with a beautiful sea view. Clean and neat place. The best sunset from your room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en ontspanne. Skoon, netjiese woonstel, lekker braaiplek met 'n mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peace by the ocean. Peaceful and clean right next to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Vrede vir jou siel! Dit was ongelooflik stil en baie, baie netjies. Die ontvangs was regtig baie aangenaam gewees. Al wat nie gemaklik was nie, was die 2de stel kussings (pap) en die bank in die sitkamer was hard; jy kon nie relaks nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Baie netjies en skoon, mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gregory W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik rustig. Wow, wat 'n wonderlike verblyf was dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Baviana Beach Lodge
Gregg en Rika - Baie dankie vir die mooi "review". Ons waardeer jul vriendelike woorde opreg en is baie bly dat jul die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om jul binnekort weer te sien! Weskus groete Belinda

Elzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Ons het heerlik tuisgegaan by Belinda en Archie. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Baviana Beach Lodge
Beste Elzette Dankie vir die mooi review en dat julle by ons kom bly het. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Charl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 sterre. Baie mooi plekkie op die strand. Ons het baie lekker gebly. Belinda is 'n fantastiese gasvrou. Ongelukkig het ons net vir een aand bespreek. Sal weer wil gaan, maar die keer vir 'n paar dae langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Baviana Beach Lodge
Baie dankie vir die vriendelike resensie en dat jy gekies het om by Baviana Beach Lodge te bly. Ons waardeer jou terugvoer opreg en is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dit was 'n plesier om julle te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Esme S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plek en vriendelike mense laat mens tuis voel. Pragtige uitsig. Gasvryheid ongelooflik en vriendelik. Die beste verblyf in ons hele vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Baviana Beach Lodge
Baie dankie Esme! Ons waardeer jou terugvoer baie, en is bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê, en ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Derick L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik geriewe en diens met mooi see uitsig. Wonderlike see uitsig. Baie vriendelike diens. Veilige motorhuis vir ekstra fooi. Baie lekker gebly met baie natuurlike plantegroei, blomme en voëls tussen die huisie en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Baviana Beach Lodge
Baie dankie dat julle by Baviana Beach Lodge tuisgegaan het. Dit was 'n ware plesier om sulke wonderlike gaste te kon huisves. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en dat dit aan al julle verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 100
33 % AF
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
33 % AF
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
33 % AF
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6502a88679077455b75b6bbdec811672b9708c96ed9c4aeae1870700bce183272ada1b16335c0dd2ac257a6076772e7feb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 18 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.974391478094 17.885718047619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang