Beskrywing
Dassen is 'n oopplan-selfsorgeenheid met 1 dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Dié eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kombuisie beskik ook oor 'n ingeboude tafel met 2 stoele. Daar is 'n buitebraai en 'n pragtige tuin-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Linne, badhanddoeke en haardroërs word voorsien. Sonpanele is in plek vir beurtkrag. Toesluitmotorhuise is beskikbaar met vooraf reëling. Inklok- en uitklokdienste word nie toegelaat op 25 en 26 Desember, 31 Desember of 1 Januarie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Malgas het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Die kombuisie is met breekware, eetgerei, 'n elektriese braaipan, 'n yskas/vrieskas en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Dié eenheid het tuin-uitsigte, met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die ingangsdeur. Die kombuisie is op die grondverdieping. Daar is 'n buitebraai-area en gaste het 'n gratis parkeerplek op die perseel. Toesluitmotorhuise kan dalk beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Linne, badhanddoeke en haardroërs word voorsien. Sonpanele is in plek vir beurtkrag. Toesluitmotorhuise is beskikbaar met vooraf reëling. Inklok- en uitklokdienste word nie toegelaat op 25 en 26 Desember, 31 Desember of 1 Januarie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Meeuw beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met breekware, eetgerei, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid is op die grondverdieping en het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die seefront het asemrowende see-uitsigte en 'n buitebraai-area. Gaste het ook toegang tot 'n gratis parkeerplek op die perseel. Toesluitmotorhuise kan ook beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Linne, badhanddoeke en haardroërs word voorsien. Sonpanele is in plek vir beurtkrag. Toesluitmotorhuise is beskikbaar met vooraf reëling. Inklok- en uitklokdienste word nie toegelaat op 25 en 26 Desember, 31 Desember of 1 Januarie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jutten beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die kombuisie is met breekware, eetgerei, 'n elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond en 'n yskas/vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die solderkamer en ingangsdeur spog met pragtige see-uitsigte. Gaste het toegang tot die buitebraai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Toesluitmotorhuise kan dalk beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Linne, badhanddoeke en haardroërs word voorsien. Sonpanele is in plek vir beurtkrag. Toesluitmotorhuise is beskikbaar met vooraf reëling. Inklok- en uitklokdienste word nie toegelaat op 25 en 26 Desember, 31 Desember of 1 Januarie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamer wat elk 'n dubbelbed het en daar is 2 en suite-badkamers met storte. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n buite-braai en gratis parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolf,b roodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Linne, badhanddoeke en haardroërs word voorsien. Sonpanele is in plek vir beurtkrag. Toesluitmotorhuise is beskikbaar met vooraf reëling. Inklok- en uitklokdienste word nie toegelaat op 25 en 26 Desember, 31 Desember of 1 Januarie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang