- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bay Breeze Gastehuis is 'n stil, gedeelde, selfsorg-gastehuis in Gordonsbaai, binne loopafstand van die strand en naby winkels en restaurante.
Die eiendom bied slegs individuele kamers en akkommodeer nie groot groepe of eksklusiewe huisbesprekings nie.
Gaste het toegang tot gedeelde/gemeenskaplike areas, insluitend 'n gedeelde kombuis en sitkamer.
Slegs een kamer is bo geleë en dit is die enigste kamer met lugversorging, wat op voorafbetaalde elektrisiteit werk. 'n Aanvanklike elektrisiteitskrediet word voorsien; enige bykomende gebruik is vir die gas se rekening. Alle ander kamers is grondvloerkamers met waaiers.
Let asseblief daarop dat dit 'n gedeelde gastehuisomgewing is. Sommige geriewe (soos badkamers) kan gedeel word, afhangende van die kamertipe wat bespreek word.
Stiltye geld van 22:00 tot 06:00 om 'n rustige verblyf vir alle gaste te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sterna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 188
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Breeze het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang