Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 2 enkelbeddens, gedeelde badkamer
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer, gedeelde badkamer
- Slegs verblyf
- Kamer met slaapplek vir 4 en badkamer
- Slegs verblyf
- Kamer met slaapplek vir 3, en suite-badkamer
- Slegs verblyf
- Gesinskamer met stort
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Flatlet
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Kinders van 0–2 jaar bly gratis.
Inklok: vanaf 14:00
Uitklok: teen 10:00
Die gastehuis is 'n selfsorg-eiendom.
Huishouding word nie op Sondae of openbare vakansiedae voorsien nie.
Stiltetyd word gehandhaaf van 22:00 tot 06:00. Gaste word vriendelik versoek om ander gaste gedurende hierdie ure te respekteer.
Die gastehuis akkommodeer nie groot groepe nie en word nie as 'n geheel verhuur nie. Alle besprekings is slegs vir individuele kamers. Geen rook binne die kamers of binne die huis nie. Rook word slegs buite toegelaat. Geen besoekers word toegelaat sonder vooraf reëling met die eienaar nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste word versoek om bedagsaam te wees teenoor ander gaste, veral wat geraasvlakke betref. Lugversorging is slegs beskikbaar in die boonste vierpersoonskamer. Ander kamers is slegs toegerus met waaiers. Die boonste vierpersoonskamer word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met beperkte mobiliteit nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang