Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Wavecrest

Bay Cove Inn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Adri V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Bay Cove Inn is lekker sentraal en goed toegerus. Baie lekker gebly, die ontvangs was gasvry, het sommer baie welkom gevoel. Dis ook baie veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Amazing, relaxing, value for money, organised. Kan dit in een woord beskryf. Amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean & Theunisia
Bay Cove Inn
Baie dankie vir die besonderse resensie, Arthur, sien julle sommer weer in Januarie

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ongelooflike plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean & Theunisia
Bay Cove Inn
Baie dankie, Michelle! Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Keshia W
1 nag
5.0
Jan 2025

Highly recommended. The stay was great; we felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean & Theunisia
Bay Cove Inn
Thank you Keshia! Hope to see you guys again!

Pieter V
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Perfect for my needs. The owner is very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tiaan F
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Baie goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly na TeansBaviaans. Eienaar het in die vroeë oggendure ons ingeboek wat ons baie waardeer het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gerieflike oornag verblyf. Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf. Baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brinley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Vriendelike ontvangs. Lekker binneplein met gemeenskaplike kombuis. Elke kamer het sy eie yskas en toesluitkassie in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Not bad. Safe, decent and centrally located to main street JBay. It was a last minute stay and we were met upon arrival with a smile. We checked in and checked out on time and the establishment is run in an orderly manner. The host was very hospitable and gave attention to our stay needs and made us feel welcome and in good hands. This would be ideal for a business person travelling and in need of decent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dean & Theunisia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Da Gama and Poplar Streets, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADicffor0G45PjfvN1LiuaTuxsvZ6sg4QD8ixL23liNQEAv51he?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Corner Da Gama and Poplar Streets Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.018407284939 24.926401376724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang