Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Cove Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dean & Theunisia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Bay Cove Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens deur eienaars, plek baie netjies en skoon.

Rustige blyplek, sal net nie aanbeveel saam kleiner kinders nie, verder baie goeie diens deur eienaars, plek is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen D

Gemaklik, vriendelike diens, voel soos jou eie huis. Net wow!

Was ongelooflik lekker. Gasheer en gasvrou is uitstekend. Het tuis gevoel. Baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Mees aangenaamste gaste en hulle is weg as vriende voorwaar! Hopenlik sien ons julle sommer spoedig weer! Dankie vir julle liefde!

Bay Cove Inn
Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie lekker gebly, dit het my verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette D
Gesin met tieners

Kuier was baie lekker, ligging is perfek, loopafstand na see en winkels.

Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Kamer was netjies en ruim. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S

'n Huis weg van jou eie huis!

Die kamers is puik, ontbyt was uit die boonste rakke. Beslis 'n aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Elsie, kom loer gerus weer in! Julle sal altyd welkom wees.

Bay Cove Inn
Lydia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onder omstandighede was dit ok. Ons het meer by ons vorige akkommodasie gekry.

Daar is te min plugs in die kamer. Dit is nie gebruikersvriendelik nie. Verder was alles ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante uitleg.

Bay Cove Inn skep die effek dat mens op 'n skip is. Dis baie oulik gedoen. Die kamers het alles wat mens nodig het. Dis ook om die hoek van 'n lekker stap strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle weer!

Bay Cove Inn
Marlize L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar net wat ons nodig gehad het.

Theunisia was super behulpsaam en baie vriendelik. Sy weet waar om die lekkerste vis en chips te koop. Die plekkie is baie oulik ingerig. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo julle twee,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Volgende keer gaan ek saam met julle na die vis en "chips" plekkie. Hoop ons sien julle weer.

Bay Cove Inn
Desmond M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendeikste diens!

Ons was met baie vriendelike diens ontvang, ons sal definitief weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hi julle twee,
Baie dankie vir die resensie. Julle is twee pragtige mense.

Bay Cove Inn
Xavia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavia V
Enkelreisiger

Very nice place with friendly service.

A nice place to stay. Very neat and nice people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you guys, hope to see you again.

Bay Cove Inn
Deon V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short but sweet.

Arrived late, checked in and left early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Dankie Deon.

Bay Cove Inn
Sharon M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Gesin met tieners

Wonderfully quiet time spent as family.

We absolutely enjoyed the tranquil atmosphere and the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrize A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrize A
Gesin met tieners

Absoluut Heerlik!

Eienaars baie hulpvaardig en vriendelik, see binne stapafstand, naby winkels, eetplekke, kamers gerieflik ingerig, swembad op perseel, asook ingerigte kombuis tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kath M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath M
Gesin met tieners

A perfect overnight stop.

Very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diandra B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelike and spoedige diens ontvang. Presies wat mens benodig as mens oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneshri P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneshri P
Gesin met tieners

Comfortable for a beach stay.

Good self-catering facilities and close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek by die see!

Pragtige plek en was baie vriendelik ontvang. Great plek om te bly en is baie naby aan die see. Sal binnekort weer terug gaan. Sal die plek aanbeveel vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagslaapplek.

Alles wat ons nodig gehad het. Lekker geslaap en lekker gestort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Gesin met tieners

Het 1 nag oornag en volgende oggend vroeg uit.

Ons ontvangs was baie vriendelik. Verblyf was skoon, gerieflik en baie goed geleë naby aan die see. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo julle, wat `n pragtige familie! Julle sal altyd baie welkom wees hier by ons. Groete
Dean & Theunisia, Baby and Benji.

Bay Cove Inn
Tammy-Lee R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tammy-Lee R
Saam met vriende

Lekker.

Was 'n lekker vinnige verblyf wat ons vereistes nagekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely will be back.

Stayed over for only one night. If we didn't have to be back home the next day, we would have tried our chances for another night for sure. Theunisia was very welcoming and friendly. Had a really peaceful stay and really good nights sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you guys for this review and we hope to see you soon again!

Bay Cove Inn
Stephan J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Gesin met klein kinders

Puik vakansiefasiliteit!

Uiters gasvrye gashere en dame, vriendelike diens, baie behulpsaam met inligting oor Jeffreysbaai, baie netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren O
Saam met vriende

Awesome place.

Very clean, safe and ideally located, walking distance to the beach. Hosts were great as well. Would definitely recommend and will return in the future. Bay Cove Inn is a great place for a beach holiday. It was value for money and exceeded my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hey Lauren,
Thank you for this lovely review. It was wonderful to have you here as guests and you will always be welcomed back.
Dean and Theunisia

Bay Cove Inn
Joanitta V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanitta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eienaars is wonderlike mense, hulle gaste word met ope arms ontvang. Hulle kuier saam die gaste en maak almal tuis voel. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo Joanitta
Die oom sê hy mis vir julle. Dit was wonderlik om julle te kon leer ken en baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Julle sal altyd terug verwelkom word.
Oom Dean en Theunisia

Bay Cove Inn
Joan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier by Bay Cove in was heerlik. Die swembad is lekker wanneer die wind waai op die strand. Die braaiplek op die dek is gesellig. Dit is 'n rustige, stil plek om te bly.

Ek beveel Bay Cove Inn aan. Dit is 'n netjiese, stil en rustige plek om te oornag. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo Joan,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Julle was in ons klein kamer en niks gekla nie, gemaklike mense. Julle sal altyd welkom hier wees.

Groete,
Dean en Theunisia.

Bay Cove Inn
Yvette C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Saam met vriende

Ideaal, netjies en skoon. Oulike plekkie.

Baie vriendelike verwelkoming gehad. Ideale plek vir 'n gesin. Toegerus met net wat mens nodig het. Plekkie was baie netjies en skoon. Besonderse oulike plek. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wietzke P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietzke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo julle twee, julle sal altyd BAIE welkom hier wees by ons en dankie vir die resensie. Word opreg waardeer♥
Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Ria B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Gesin met tieners

Heerlik.

Ons het heerlik gebly. Kamer was skoon en netjies, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo daar
Baie dankie vir julle terugvoering, dit word baie waardeer. Julle sal altyd welkom wees.
Groete
Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Nardus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nardus S
Enkelreisiger

Het net vir 'n nag oorgebly op pad na volgende bestemming.

Die mense is gasvry en beleefd en gaan uit hul pad om dit aangenaam te maak. Plek is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Nardus, dit word hoogs waardeer. Hoop ons sien weer.
Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Manie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay very nice, host friendly. Vehicle parking outside not secure.

Friendly host. Clean place, just vehicle was parking outside premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo Manie, jy moes net gevra het want ons het veilige parkering agter gehad. Bly julle het lekker gebly.

Bay Cove Inn
Lucius K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucius K
Enkelreisiger

Baie gemaklike oornag.

Baie oulike bestemming. Ongelukkig net een aand oorgeslaap en sal graag in die somer wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer terug voering geweldig baie. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Sonja G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lanklaas so lekker gekuier

Verblyf was baie lekker en baie netjies ek sal dit aan enigiemand aanbeveel - 10 uit 10 vir verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, julle sal altyd welkom hier wees. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Suezell D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suezell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Ons het lekker geslaap en gerus .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie en hoop ons sien weer. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Aslin D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aslin D
Gesin met klein kinders

Fantasties

Mooi uitsig en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Bay Cove Inn
Richard W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W
Enkelreisiger

Value for money.

Very friendly and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you so much for the feedback. Hope to see you again. Regards Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Tracey S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Gesin met tieners

We only had a stopover.

Owner met us. Room was impeccable and spacious. Great for a stopover. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you for this review. It is awesome when our guests return to our establishment. You are such a special family.

Bay Cove Inn
Lyle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyle S
Gesin met klein kinders

Clean, safe, would recommend.

Clean, safe and in a good location. Close to beach and shops. Hostess was friendly. Has everything one needs for self catering. Lovely braai and pool area. Loved our stay and would definitely recommend and will be back ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you for this review guys. You will always be welcomed back. May this be a super new year for you guys.

Bay Cove Inn
Karen M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Vriendelik. Netjiese kamers. Loopafstand vanaf 'n swemstrand. 'n Paar min van hoof aantreklikhede in Jeffreysbaai.

Hulle vriendelikheid en absolute netheid is opvallend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Karen. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en julle sal altyd welkom wees.

Bay Cove Inn
Hannamarie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik. Behulpsame en vriendelike eienaars en personeel.

Dit was die derde keer wat ons daar gebly het - gerieflike, veilige blyplek en aangename atmosfeer. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Julle is nou ook al soos familie hier by ons. Dit was aangenaam om julle weer te sien.

Bay Cove Inn
Stefnie T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefnie T
Enkelreisiger

Heerlik gebly in netjiese kamer met alles wat jy benodig.

Ek sal vir seker weer hier bly! Baie netjies en skoon en die eienaars is wonderlik. Goeie kwaliteit beddens en kussings 'n groot plus punt. Daar is ook 'n kluis in die kamer. Eie ingang na-ure en toegang tot die swembad. Dankie Bay Cove Inn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo Stefnie,

Genade amper mis ek jou pragtige resensie! Baie dankie vir die wonderlike woorde en hoop om julle weer te sien.

Groete,
Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Marthie R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Baie rustig en ontspannend.

Baie netjies en rustig. Die houteffek is beslis 'n wenner. Die fasiliteite maak dit nog meer ontspannend en jy kan of chill langs die swembad of net gesellig verkeer om 'n braaivleis-vuurtjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Marthie. Hoopom julle weer te sien eendag.

Groete,
Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Nadene L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene L
Gesin met tieners

Heerlike oornag in Jeffreysbaai!

Ons het een nag vertoef by Bay Cove Inn. Dit was 'n heerlike ondervinding. Vriendelik, gasvry, netjies en skoon. Kan vir seker aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Nadene, dié resensie word werlik baie waardeer. Ons hoop ons sien julle weer

Bay Cove Inn
Erwin Rohrs R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin Rohrs R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Dankie, heerlik gekuier, het ons ook gehelp vir addisionele persoon se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you guys, it was a pleasure and so nice meeting you. Regards Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Alida D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie, baie mooi, netjiese plekkie met baie gawe mense. Hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Sal beslis weer hiernatoe kom as ons in die omgewing is. Dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hoop ons sien julle sommer gou weer
♥ Baie dankie vir die pragtige resensie♥

Bay Cove Inn
Chane H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane H
Saam met vriende

Baie lekker braaiplek en slaapplek.

Ons het baie welkom gevoel. Mooi area, naby aan see, hoofstraat en winkels. Baie lekker gebly! Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie julle!
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Bay Cove Inn
Diana O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana O
Saam met vriende

Dit is 'n netjiese, skoon plek en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons was 'n groep van 5 moeë motorfietsreisigers en dit was 'n lafenis om so 'n vriendelike ontvangs te hê. Die eienaar kon ons voorsien van inligting oor eetplekke in die omgewing en ons verblyf was baie aangenaam. Na heerlike warm storte was ons reg vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo julle

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is werklik gelukkig om te hoor dat julle verblyf aangenaam was hier by ons. Tot weersiens.
Groete
Dean en Theunisia

Bay Cove Inn
Linda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie een nag oorbly.

Netjies. Goed vir een aand oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Hennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Enkelreisiger

Sal weer en weer en weer hier oornag as ek in hierdie deel van die wêreld is.

Ek is mal oor hoe julle die gastehuis omskep het in 'n outydse houtskip dek. Beide keer wat ek hier oorgebly het was dit net vir een nag tydens 'n langpad toer. As die geleentheid hom opdoen sal ek graag 'n paar dae hier kan kuier. Julle sal my beslis weer sien vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en dankie dat jy altyd terugkom na ons plekkie. Jy sal altyd welkom hier wees. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Thalene G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle oornag!

Kamer was netjies en mooi uiteengesit. Heerlike atmosfeer by Bay Cove Inn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Thalene vir die pragtige resensie. Jammer julle tydtjie by ons was so kort. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Dean en Theunisia

Bay Cove Inn
Gerda V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek! Puik! Vyf-ster!

Bay Cove Inn is puik, die diens, higiëne en gasvryheid is onverbeterlik, hierdie is by verre die beste selfversorgingsopsie in sy klas beskikbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie julle twee. Julle het as gaste arriveer en het as vriende vertrek. Ons het julle sommer gemis na jul vertrek. Baie dankie vir die puik resensie.
Dean en Theunisia

Bay Cove Inn
Gert V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Eenvoudig hemels.

Intieme verblyf, naby stil strand, ongelooflike gasvryheid. Huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Ek weet nie hoe het ek die pragtige terugvoering gemis nie maar baie, baie dankie en hoop ons sien julle weer. Groete Dean en Theunisia

Bay Cove Inn
Elizabeth M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice but a one nighter.

The place was nice, but both my husband and I struggled to sleep throughout the night because of the amount of lights shining into the room. The room was nice, but small so it was a good stopover. We had hoped to walk around the town, but it was 5 km to get there so we had to drive, so the place was a little far out for our choosing. Otherwise, the owner was really friendly and attentive, things were neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you for the review. Unfortunately, we are unable to satisfy everyone with regards to the lighting as most people prefer to see around the deck and tables at night. We opted to go for the lighting where most people would be satisfied. We are not in town and we most guests prefer the more quiet side of town. Thank you for mentioning our cleanliness, we do pride ourselves when it comes to that part of our business.

Kind Regards
Dean

Bay Cove Inn
Johannes Gerhardus S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie mooi skoon.

Baie mooi vir oorslaap of selfs vir langer bly. Baie vriendelik en behulpsaam, eienaars amper soos familie wanneer jy vertrek. Sal weer daar draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Johan, ons waardeer jou terugvoering en hoop om julle weer te sien. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Jance K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jance K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is netjies, bitter skoon en gerieflik... sal beslis weer hier slaap!

Ons is baie tevrede met die verblyf en die geriewe. Dis gesellig en skoon perfek vir 'n oornag !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle sommer weer te sien.
Groete,
Theunisia

Bay Cove Inn
Erica V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica V
Gesin met klein kinders

Was gerieflik om te oornag en was baie netjies en skoon.

Kinders het die boot idee van konstruksie baie geniet. Die hele perseel is baie skoon en netjies. Ons kamer se stort was net ongelukkig stukkend en die bad ongelooflik klein vir grootmense - hoop julle kan dit gou regstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die resensie vir julle oornag verblyf by ons. Jammer julle het my nie ingelig oor die probleem terwyl jul hier was nie. Die kamer waar julle in was het nie `n stort nie maar net `n handstort. Ons sal vir seker dit nagaan. Die bad kan ons ongelukkig nie veel aan doen op die stadium nie.
Groete,
Dean and Theunisia

Bay Cove Inn
Inge H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge H
Gesin met klein kinders

Lekker!

Baie lekker gekuier. Eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Inge. Julle het `n pragtige familie.
Groete,
Dean en Theunisia

Bay Cove Inn
Ansie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Riaan en Rika, julle is `n pragtige familie.

Bay Cove Inn
Sonja V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bijzondere B&B.

Een bijzonder B&B wat als een schip is. Het zijn schone en mooie kamers. De gastvrouw is er vriendelijk en je krijgt een lekker ontbijt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hi Chris and Sonja,
Thank you so much for this review! It was such a pleasure to meet you guys and we are glad you enjoyed your stay with us.
Regards,
Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Henriette B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Saam met vriende

Was baie aangenaam.

Ek love die gevoel dat jy op 'n boot is, die kamer was bietjie klein vir die 3 van ons. Baie knap, maar alles was skoon en netjies. Die gesamentlike kombuis is netjies en prakties ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Dankie vir jul resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Bay Cove Inn
Danie L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goeie oornagfasiliteite.

Die kamers is basies met die nodige geriewe. Goeie oornagfasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Trudi ♥

Bay Cove Inn
Callie D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een aand oorgeslaap en was tevrede met die verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en die blyplek was skoon en netjies. Ons sal weer by Bay Cove Inn oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Julle sal altyd welkom hier by ons wees, Callie. Groete, Theunisia.

Bay Cove Inn
Jorita E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorita E

Baie gemaklik.

Baie gemaklik en netjies. Sou lugversorging verkies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo daar

Baie dankie vir die terug voering ons waardeer dit opreg.

Groete
Theunisia

Bay Cove Inn
Karen H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, bekostigbare verblyf in Jeffreysbaai.

Ons het baie lekker gebly by Bay Cove Inn, alhoewel die kamer en badkamer baie klein is, is dit net 'n oornagkamer. Ons het slegs twee aande daar gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

hallo karen

Baie dankie vir die terug voering, ons waardeer dit opreg en hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete
Theunisia

Bay Cove Inn
Willem P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Gesin met tieners

Daar was niks uit plek uit nie, gasvryheid en netheid uit boonste rakke.

Baie unieke gastehuis met die skip-dekor. Baie netjies en Theunisia se gasvryheid kry 100%. Sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo Willem,

Baie dankie, net jammer julle kon nie langer bly nie!
Groete
Theunisia

Bay Cove Inn
Junior V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Junior V
Saam met vriende

Voel soos n koshuis.

Dit was glad nie vir my 'n vakansie waarheen ek weer sal gaan nie. Bay Cove Inn moet eintlik 'n koshuis wees, want daar is soveel reëls dat ek te bang was om enige iets daar te doen. Geen mens mag by jou kom kuier nie, geen mense vir 'n braai oornooi nie en niemand mag daar oorslaap as daar nie vooraf gereël word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hallo Junior

Ons is jammer dat jy nie jou vakansie geniet het nie en dat jy nie met my kom praat het nie.......... Ongelukkig het jy net bespreek vir twee mense, jouself en jou broer en die kamer is nie geskik vir meer mense nie. As jy vir meer mense wou bespreek het moes jy maar net `n groter kamer bespreek het toe daar nog beskikbaarheid was en ook dan net betaal het vir additionele gaste. Ons verskaf kamers alleenlik en nie woonstelle nie en as hier additionele gaste wil oorslaap dan moet hulle betaal vir hulle verblyf soos enige ander instelling. Jy het net dat jou vriend hier oorslaap een aand sonder toestemmming en nie betaal vir sy verblyf nie en ek het jou daarop attent gemaak. Die algemene inligting is baie duidelik in die kamers oor die reels hier. Toe jy my daarna kom vra om `n vriendin te laat oorslaap het jy vir haar betaal vir die 2 nagte en julle was gelukkig so in die klein kamer met 3 persone. Ons het nie publieke toilet geriewe vir besoekers nie en ons versekering dek en beskerm net ons betalende gaste op perseel asook hulle besitting. Die instelling is ook dan vir die gemak van ons betalende gaste en om te verseker dat geriewe ten alle tye beskikbaar is vir hulle, soos die swembad en die braai areas sonder die steurnis van `n oorvol plekkie met vreemde mense op die perseel. Ek hoop werklik dat jy dit op skrif sal verstaan want dit is dan ook soos ek dit aan jou verduidelik het. Groete

Bay Cove Inn
Liesbeth V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima accommodatie.

Ontvangst was zeer hartelijk! Prima "hut" en heerlijk ontbijtje. Het thema is erg leuk en geeft het verblijf iets extra's. Kortom: aanrader!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hello Liesbeth

Thank you for the review! it was lovely to meet you and you will always be welcome here. xxx Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Juan B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Gesin met tieners

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Een nag oorgeslaap, want ons was op pad huis toe. Plek is regtig netjies, skoon en bekostigbaar. Die mense is vriendelik. Veilige parkering is op "first come first serve basis". Daar is net soveel parkeerplek op die perseel agter veilige mure en 'n hek. Andersins staan jou kar onder 'n afdak op straat met geen nagwag nie en slegs die belofte dat daar nog nooit 'n inbraak was nie. Ons moes al ons goedere wat oorspronklik in voertuig gelos sou word, toe na die boonste verdieping dra — wat 'n storie. Volgende oggend moes ons weer af en uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanke F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanke F
Enkelreisiger

Baie vriendelike en gasvrye gastehuis eienaars.

Gastehuis sentraal geleë, baie vriendelike eienaars, en lekker bly ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Hanke, jy was `n wonderlike gas met `n baie goeie hart! Jy sal altyd welkom hier wees!

Bay Cove Inn
Danie T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend veral vir korter periode.

Baie goed ontvang, baie netjies en goed toegerus, rustig en relatief veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Danie.

Bay Cove Inn
Chantelle S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Had wonderful time, will recommend them to anyone visiting J-Bay. Very friendly and had a wonderful time staying there. Thank you for the wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you guys, you will always be welcome here.

Bay Cove Inn
Zynie S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zynie S
Besigheidsreis

Baie lekker gebly!

Baie lekker en rustig. Uit die besige dorp en naby genoeg aan als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Ons is gasvry ontvang. Alles was netjies en gerieflik. Lekker geslaap. Loopafstand van strand. Ek beveel die plek sterk aan. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Karin.
Julle sal altyd hier welkom wees.

Bay Cove Inn
Celize V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste vakansie verblyf nog ooit gewees.

Bay Cove Inn is een van die lekkerste plekke om heen te gaan as mens 'n lekker plek soek om te bly in Jeffreysbaai. Die eienaars is vriendelike en goeie gashere gewees. Mens voel baie welkom daar en naderhand voel mens al deel van die Bay Cove Inn familie. Die kamers is baie netjies en word elke dag skoongemaak. Die braai-area is baie gerieflik en naby die swembad. Sal elke keer daar gaan bly as ek en my man weer Jeffreysbaai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Goeie dag Celize,

Julle is twee baie spesiale jongmense en julle is 'n voorbeeld aan alle jongmense wat respek aanbetref. Ons sien julle twee nou as vriende en julle sal altyd baie welkom hier by ons wees. Net die beste vir julle twee in die toekoms!

Groete,
Dean en Theunisia

Bay Cove Inn
Berni L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal daarheen terugkeer.

Goeie diens. Naby die strand. Lekker braai- en kuier-geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie Berni en Vicky.

Bay Cove Inn
S P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
S P
Saam met vriende

Gaaf!

Vriendelike, flink diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Dankie julle ,hoop ons sien julle weer.

Bay Cove Inn
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Cool hond. Die skeepsatmosfeer was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hi Gustav,

Baie dankie vir julle terugvoer! Julle sal altyd welkom hier wees!

Bay Cove Inn
Callie C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en die ontvangs was uitsonderlik.

Die ligging, ontvangs, kamers en ontbyt was onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hi Callie,
Baie dankie vir jou terug voering.Ons is net bly dat julle gelukkig was hier by ons! Julle sal altyd welkom hier wees.

Groete,
Dean

Bay Cove Inn
Christo I - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Dit was baie gerieflik en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer julle! Hoop ons sien julle gou weer!

Bay Cove Inn
Cornel C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great waarde vir geld. Skoon, netjies, warm en gesellig. Ons kan Bay Cove Inn aanbeveel! Gasvrye mense!

Theunisia is 'n wonderlike gasvrou. Ons was so tuis, dit het gevoel of ons by die huis is. Te lekker op die dek gekuier. Ons kan Bay Cove Inn aanbeveel! Wens hulle almal net die beste toe! Great mense, great plek en NABY die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Julle was great gaste en baie dankie vir julle terug voering! Ons waardeer dit opreg!

Bay Cove Inn
Riana B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit aanbeveel, veral vir jongmense.

Dit was uitstekend klein en kompak, ons sal dit vir enige jongmens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Riana, dit word opreg waardeer!

Bay Cove Inn
Karen V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Skoon en netjies.

Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you for the feedback guys! Hope to see you again. Regards Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Debbie S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met vriende

An incredible B&B!

We will definitely recommend it and if we are in J-Bay again, we will be staying there again! I would just like to let you know how FANTASTIC they are! Theunisia was so welcoming and hospitable and it was wonderful to have the opportunity to stay over with them, even though it was for a short while. Their B&B is set up to resemble a ship and the attention to detail was meticulous. Nothing was missed. I will definitely recommend their establishment to friends and colleagues and if I get a chance, I will be booking in again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Special guests and a special review! Thank you guys!

Bay Cove Inn
Brendan B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan B

Waarde vir geld!

Sal aanbeveel vir een of twee nagte se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en hoop om julle weer te sien. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Elsabe F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F
Gesin met tieners

Had a most comfortable and pleasant stay.

Lovely place in Jeffreys Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you so much for the feedback. Regards Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Heidi V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met klein kinders

Wonderlike, ontspanne, pragtige en gemaklike omgewing.

Ons sal verseker weer in Bay Cove Inn gaan slaap. Dit was 'n heerlike ondervinding en die gasvryheid was ongelooflik. Die omgewing en tema van Bay Cove Inn is iets besonders. Baie dankie vir die lekker kuier. Sien gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Hoop om julle weer te sien! Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Jerrie B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerrie B

Aangenaam in 'n gerieflike, skoon kamer!

'n Heerlike oornag met 'n vriendelike gasheer en -vrou! Netjies! Ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hi daar, baie dankie en dis tyd om weer te kom kuier! Baie dankie vir die resensie. Groete Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Nicola H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola H
Besigheidsreis

A quaint B&B with friendly owners, nice decor and a great vibe!!

Baycove Inn is a quaint B&B in Jeffreys Bay very close to the ocean, and about 1.5km away from the small business sector and restaurants in the town. It's owners are friendly and helpful, and I felt very comfortable while staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Thank you so much for this lovely feedback, you will always be welcome here. Regards Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Sean L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

I am truly sorry that I missed this awesome feedback! Thank you so much and it is time to come say hi again. Regards Dean & Theunisia

Bay Cove Inn
Sysie D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sysie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Die ontvangs was baie goed en die gasvrou was ter aller tye beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Cove Inn se terugvoer

Hoop om julle weer te sien.

Bay Cove Inn
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMjhiNDM2LTcyZmEtNGUzYS1iNGYzLTI2ZTFmOTc0ZGJiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Corner Da Gama and Poplar Streets Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.018407284939 24.926401376724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem