Wavecrest Akkommodasie by Bay Cove Inn | LekkeSlaap
+41
+41

Bay Cove Inn

54 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama en Poplar, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Welkom aan boord ons "skip", die Bay Cove Inn. Ons is vasgemeer in Jeffreysbaai wat terloops ook die beginpunt van die pragtige Tuinroete is. Ons is in die hoofstraat van Jeffreysbaai, genaamd Da Gama-straat, net 150 m vanaf Albatros-strand af. Ons bied egter nie see-uitsigte nie.

Bay Cove Inn bied slégs kamers aan gaste. Daar is nie selfsorg-woonstelle nie. Toesig moet 24 uur per dag oor kinders gehou word. Daar is 10 eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste wat deel. Gaste het wel toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Die kombuis is nie in die kamer self nie. Elke kamer het 'n toesluit-eenheid in die gemeenskaplike kombuis en selfsorggeriewe word voorsien. Die gemeenskaplike kombuis lei na die swembad- en braai-area.

Ontbyt is beskikbaar op versoek en word in die eetkamer bedien. Geniet 'n skemerkelkie op die dek onder die skip se seile, of lê rond rondom die sparkelende swembad in die omheinde tuin. Daar is oorgenoeg braaigeriewe beskikbaar.

Motorafdakke is beskikbaar net langs die gebou met oorgenoeg ligte en ons het 'n toesluitmotorhuis vir sleepwaentjies agter 'n hek.

Ons is slegs 150 m van een van die mooiste strand in Jeffreysbaai, Albatros-strand af.

Jou gasheer en gasvrou, Dean en Theunisia, verwelkom jou!

Geniet die seevaart!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Bay Cove Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoek van Da Gama en Poplar, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bay Cove Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama en Poplar, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxOGRhZDBkLTg4NjAtNGY4OC05ZWUxLThkM2RmODM1ODE1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 Corner Da Gama and Poplar Streets Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.018407284939 24.926401376724
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za