+40

8 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

3 badkamers

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2026 tot 22 Sep 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Mosselkraker Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Bay View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis met 3 slaapkamers in bekoorlike Witsand, naby die Breederiviermond. Die huis is sentraal geleë in Witsand, net 'n paar minute vanaf die rivier, sandduine en swemstrand. Dit is ook net 200 m vanaf die plaaslike winkel, Nella Se Winkel.

Gaste kan lieflike sonsondergange vanaf die balkon geniet, asook uitsigte oor die rivier en see.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is op die grondvloer en elkeen het 'n dubbelbed, enkelbed en ingeboude kaste. Daar is 2 badkamers op die grondvloer, elk met 'n toilet, wasbak, stort en bad.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en kooktoebehore. Die oopplan-leefarea lei na die balkon met 'n pragtige uitsig.

Verder is daar 'n buitebraai-area, wasmasjien, kisvrieskas en 'n TV. DStv kan teen 'n ekstra daaglikse koste voorsien word. Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis vir veilige parkeerplek, asook 2 bykomende parkeerplekke.

Daar is baie doendinge in die area, insluitend swem, visvang, walviskyk in seisoen, vlieërbranderry, voetslaan, bootvaart en voëlkyk.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yolanda M
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Fantasties. Dankie Bay View. Ons eerste wegbreek as gesin. Dit was wonderlik. Die huis is netjies. Ons was baie gemaklik. Wonderlike wegbra...
Sien meer
Mrt 2026
Donovan M
Besigheidsreis
5.0
Very nice. It was very nice and the view is very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Ansie V
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het 4 nagte in Bay View geslaap. Ons het baie lekker gebly. Gerieflike eenheid met alles wat ons nodig het en stapafstand van die strand, winkel e...
Sien meer
Mrt 2026
Thurswin F
Saam met lewensmaat
4.8
Gasvry, rustig, skoon & veilig. Was great en ons het dit baie geniet! Die Bay View was fantasties. Baie skoon, netjies, veilige plek. Goed ingerig as ...
Sien meer
Nov 2025
Vernon B
Gesin met klein kinders
4.8
Absolutely wonderful. It was absolutely amazing. The home was perfectly tidy and comfortable, and with the most pleasant assistance wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noellene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Mosselkraker Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
10 % AF
R 1 950 R 1 755
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 950
10 % AF
R 1 950 R 1 755
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 950
10 % AF
R 1 950 R 1 755
per nag (plek vir 8)
Bespreek

7 Mosselkraker Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6e00a720e48986e5b0b9a6e356e534588deac7f1b063c844eb1b3874573d8d0f689a8a41a25818a5198d0955ca19d625b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 7 Mosselkraker Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.394888264208 20.84915415159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang