+48

Bayside Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 554 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bayside Bliss by THREE43onB bied sjiek selfsorgverblyf in die lewendige hart van Kaapstad. Hierdie stylvolle woonstel kombineer moderne gemak met stadsgerief en is die ideale keuse vir sakereisigers, paartjies of vakansiegangers wat die Moederstad wil verken.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer 'n eetarea met 'n tafel vir 4, ruim gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan ontspan op die stylvolle dakterras of 'n duik neem in die dakswembad, wat albei spog met asemrowende panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Signal Hill. Met moderne kafees, lewendige restaurante, kulturele besienswaardighede en die ikoniese V&A Waterfront net minute weg, bied Bayside Bliss die perfekte balans tussen stadsenergie en kusbekoring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 343C Bellevue Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 554
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 554
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 554
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa656995f9c08e8d804426d7bfbe76196d7eb5c95cc9e489104d6b0c56bd998e2ae7b2f3c9d9cb020e4e8a83ae7e7e76f559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 554 per nag, vir 4 mense 343C Bellevue Road Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.914460574864 18.391353548479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang