- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Siblings Guesthouse is in Heidelberg, net 800 m van die N2 Engen 1stop en die Astron. Heidelberg is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap naby die suidkus langs die N2 sowat 274 km oos vanaf Kaapstad, en net 34 km vanaf Witsand se strand en 1 uur se ry van Mosselbaai af.
Daar is 5 eenhede waarvan gaste kan kies. Die dubbelkamers bied slaapplek aan 3 gaste en die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die eerste slaapsaal het slaapplek vir 5 gaste en die tweede slaapsaal het slaapplek vir 4 gaste.
Al die kamers het kombuise wat met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Siblings Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang