LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alex's Overnight | LekkeSlaap
+43

Alex's Overnight

32 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 37, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Alex's Overnight is in Heidelberg, 'n vriendelike dorpie in die Wes-Kaap naby die suidkus. Dis langs die N2 sowat 274 km oos vanaf Kaapstad, en net 34 km vanaf Witsand se strand en 1 uur se ry van Mosselbaai af. Die perfekte oornagverblyf tussen Kaapstad en Port Elizabeth, of ’n wegbreek na die platteland. Ons het ook uitstekende verwysings vir sakereisigers en -ondernemings.

Verblyf is beskikbaar in 4 tot 5 ruim selfsorg-eenhede: Woonstel 1 L het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en bied slaapplek aan 3 gaste (2 volwassenes en 1 kind tot 10 jaar oud). Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, sowel as 'n yskas-vrieskas, waaier, breekware, mikrogolfoond, ketel, koffie, tee, suiker, en melk. Al die badkamers het stortjel, vloeibare seep en handdoeke. Indien hierdie kamer bespreek is, is daar 'n soortgelyke kamer teen dieselfde tarief beskikbaar.

Woonstel 2 L het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en bied slaapplek aand 3 gaste (2 volwassenes en 1 kind tot 10 jaar oud). Ander geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, waaier, ketel en 'n mikrogolfoond in. Eenheid 1 deel DStv met Eenheid 2. Die badkamer het stortjel, vloeibare seep en handdoeke.

Woonstel 3 XXL is baie ruim en het 5 enkelbeddens met die opsie om nog 1 bed by te voeg en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die kombuis het 'n yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei, potte en 'n gaskookplaat. Die kamer lei na 'n braai. Dit is perfek vir groot gesinne of kontrakteurs. Minimumverblyftydperk, 2 nagte.

Woonstel 4 XL het slaapplek vir 2 tot 3 gaste op 3 enkelbeddens, 'n kombuis wat toegerus is en 'n sitarea met onderdak-braaigeriewe.

Timber House is baie privaat en aan die agterkant van die perseel. Dit het slaapplek vir 2 gaste, pragtige houtvloere en 'n knus gevoel.

Elke eenheid het 'n privaat ingang. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die verblyf is meesal selfsorg, maar 'n ontbyt kan gereël word, wat spesiaal deur ons vennoot-restaurante net 'n paar meter van die huis af bedien word.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Alex's Overnight
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eksteenstraat 37, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alex's Overnight het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 37, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc8dd6a80f959a343b74ceb6d77bb1717a8e2f1c78656f6238f46fe9600541e80a7a87544ed0edb75da06abf18cfa9aed7b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 37 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.093389208256 20.958703879623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!