+38

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maryke J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Puik. Ek het baie lekker gebly, daar was alles en nog wat. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Relaxing en baie rustig. Great plek, baie netjies. Ons het die tydjie baie geniet by Be Bessed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie gerieflik. Baie lekker geslaap en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izani J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Veilige parkering vir voertuig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige omgewing, netjiese woonstel met alles wat jy kan benodig. Rustige en netjiese verblyf, vriendelik ontvang deur gasvrou en naby restaurante. Sal weer van Be Blessed gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great stay. The place is easily accessible, clean, quiet and value for money. Thank you for your hospitality, we really enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastiese plek! Baie lekker gebly! Baie dankie vir die vriendelike diens. Dit was ongelooflik gerieflik, netjies, veilig en rustig. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

N huis weg van die huis af en baie kindervriendelik. Baie lekker gebly. Leonie was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Be Blessed is ruim, stil, netjies en veilig. Beslis die plek om te bly. Leonie het ons hartlik verwelkom, beslis die perfekte gasvrou. Ons het sommer tuis gevoel en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Waarde vir geld. Ek was baie tevrede met die verblyf. Be Blessed is baie netjies en goed ingerig. Die ligging is veilig en gerieflik. Dit is duidelik dat daar omgegee word vir gaste se gemak en sekuriteit. Waarde vir geld. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Paul van Gent Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf21caa217803cdfa2c3680042b78c3ae9bf785b14390ae9c0298a0e2df36a6c0926c2049889155ccf362c421b3568741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 23 Paul van Gent Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229547715492 28.333946164415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang