LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Be Blessed | LekkeSlaap
+44

Be Blessed

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Be Blessed
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anneke S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met vriende

Gerieflik, lekker gebly al twee keer. Goeie waarde vir geld.

Baie dankie vir nog 'n lekker oorbly.

Morne D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Really an awesome place to stay. Our host also recommended a fantastic place to have dinner.

Christa B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik met baie goeie geriewe en baie netjies!

Dit voel soos ou vriende wanneer jy hulle ontmoet. Leonie, die gasvrou, het ons dadelik tuis laat voel en was baie akkommoderend t.o.v. spesiale versoeke. Sal ongetwyfeld weer daar oorslaap en enigiemand aanbeveel om daar oor te slaap.

Robert M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Plek baie netjies, veilig en skoon. Sal Be Blessed enige tyd aanbeveel.

Danielle G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G
Saam met vriende

Pragtige, netjiese en skoon verblyf met puik diens. Dankie!

Sien sterre.

Willie E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Enkelreisiger

Skoon en netjies en baie goed ingerig.

Veilige omgewing en area is baie mooi.

Mianda T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianda T

Asemrowend!

Alles waarna ons gesoek het. Netjies, braaiplek ens. Awesome ervaring!

Ronelle G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Dit was ons tweede besoek aan Be Blessed en ons is net so beïndruk as die eerste keer. Baie netjies, smaakvol gemeubileer, skoon en gerieflik. Alles wat nodig is, is daar. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Sadia B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornaggeriewe.

Be Blessed bied pragtige netjiese oornagverblyf in 'n baie goed toegeruste woonstel. Leonie, baie dankie vir die vriendelike ontvangs, julle plekkie is alles en meer wat mens benodig vir 'n kuiertjie in Bethlehem.

Michelle B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Enkelreisiger

Heerlike oornagfasiliteit.

Baie netjies, veilig en vriendelike ontvangs. Net wat elke moeë reisiger nodig het.

Leon W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf. Kan dit aanbeveel en sal self weer bly.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Baie veilig en woonbuurt rustig. Vriendelik ontvang. Beveel verblyf van harte aan.

Pieter B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Baie gasvry. Baie netjiese en baie goeie diens.

Stephanus H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skitterskoon verblyf met baie vriendelike gasvrou.

Die woonstel is ruim en gerieflik. Ontvangs by die gastehuis is seepglad en baie vriendelik. Die hele plek is skitterskoon en het alle toerusting wat mens vir jou verblyf sou wou he. Die TV is toegerus met vol DSTV, die WIFI is gratis en werk baie goed. Veilige parkering maak van Be Blessed 'n top verblyfkeuse en ons sal baie beslis weer van die plekkie gebruik maak.

Christa C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie huislik en skoon. Meer as wat mens nodig het. Baie netjies.

Ronelle G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf wat ons beslis aanbeveel.

Die woonstel is goed toegerus en baie gerieflik. Die gasheer en gasvrou was vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam.

Anita J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Sal beslis weer daar wil oornag.

Baie aangename mense. Lekker.

Ronelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Gesin met tieners

Vriendelik en baie netjies.

Baie vriendelik en baie netjies. As ons weer in daardie omgewing is sal ons beslis weer daar tuisgaan.

Charl V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, ruim, veilig en stylvol.

Ons is baie vriendelik ontvang. Verblyf is baie skoon en netjies, veiligheid is goed en die dekor is stylvol binne. Veiligheid is goed en vir die prys is dit baie lekker ruim waar mens soms duurder vir kleiner betaal.

Gys K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys K
Enkelreisiger

Uitstekend.

Om hier oor te bly was net 'n louter plesier. Alles was uiters skoon en netjies. Die slaapkamer en sit- eetkamer is baie ruim, en die DStv was 'n bonus. Stewige gerieflike bed en 'n netjiese badkamer. In kort. Alles wat 'n mens kan begeer en nog meer. Leonie en Alwyn Dippenaar het my baie vriendelik ontvang, en uit hulle pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Be Blessed verdien 5 sterre deur en deur. Sal graag weer daar wil oorbly.

Riaan F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en lekker ruim verblyf!

Sal definitief die verblyf aanbeveel! Aalwyn en Leonie is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly!

Be Blessed's terugvoer

Ek waardeer julle terugvoer, baie dankie Riaan. Hoop regtig om julle weer te kan huisves.

Seënwense
Leonie

Be Blessed
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul van Gent-straat 23, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf21caa217803cdfa2c3680042b78c3ae9bf785b14390ae9c0298a0e2df36a6c0926c2049889155ccf362c421b3568741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (vir 4 persone) 20 5 1 5 23 Paul van Gent Street Panorama 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.229547715492 28.333946164415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!