Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Hotel and Conference

Naweekaanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 177 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 170 R936 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be My Guest Hotel and Conference is slegs 8 km van Sasolburg en Vanderbijlpark af geleë, in die hartjie van die Vaalrivier. Hierdie pragtige hotel is die ideale bestemming vir oornagbesoekers en sakereisigers.

Be My Guest Hotel and Conference het 59 kamers in totaal, wat 'n gesinskamer, 'n wittebrood-suite en 57 en suite-slaapkamers insluit. Elke kamer beskik oor die volgende geriewe: 'n en suite-badkamer, yskas, ketel, lugversorging en 'n TV met 8 plaaslike kanale, insluitend M-Net, MM1, SS1 en SS3. Daar is ook WiFi-toegang en die eerste 100 MB is gratis.

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en die hotel bied ook heelwat ander geriewe waarvan gaste gerus gebruik kan maak, insluitend 'n speel- en vermaakarea vir die kinders. Ontspan langs die swembad of lees gerus 'n boek in ons teetuin. Ons bied spyseniering en ons het 'n funksie- en konferensie lokaal. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit word voorsien.

Die Be My Guest Hotel is in Vaalpark geleë en sal aan al jou behoeftes voorsien. Ons het vriendelike en effektiewe diens en bied ook maklike toegang tot nasionale paaie, die SSK en universiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Be My Guest Hotel and Conference
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Be My Guest Hotel Conference Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Be My Guest Hotel and Conference het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
R1 170 R936
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 170
R1 170 R936
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 177 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTM3N2U5LWFiODYtNDkzOC04ZTQ1LWVhYTU0MmMxMmM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R936 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Cnr. Minaar Str and R57 Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.760055333109 27.826883084329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem