- 129 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Be My Guest Hotel and Conference is ideaal geleë net 8km vanaf Sasolburg asook Vanderbijlpark, die hotel is geleë in die hartjie van Vaalrivier land. Die pragtige hotel is 'n ideale plek vir oornagreisigers en korporatiewe bestuurders.
Be My Guest Hotel and Conference het 'n totaal van 46 kamers, wat bestaan uit 1 gesinskamer, 1 wittebroodsuite en 44 en suite-slaapkamers. Al hierdie kamers sluit 'n en suite-badkamer, yskas, ketel, lugversorging en TV met 8 plaaslike kanale in, insluitend M-Net, MM1 SS1 en SS3. Daar is ook WiFi-toegang.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en die hotel bied 'n aantal geriewe vir ons gaste om te geniet, asook 'n speel- en vermaakarea vir kinders. Ontspan by die swembad of lees 'n boek in ons teetuin. Ons bied spyseniering en het 'n funksie of konferensielokaal. 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek word ook voorsien.
Die moderne Be My Guest Hotel is in Vaalpark geleë en sal aan al jou behoeftes voldoen. Met sy vriendelike en doeltreffende diens, maklike toegang tot nasionale paaie, die SSK en universiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Be My Guest
Hotel
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Be My Guest Hotel and Conference het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Sien kaart- 129 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang