+14
Selfsorg in Voorbaai

Beach Blessing

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 121 Karveel Crescent, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Blessing is 'n knus selfsorghuis in Voorbaai, Mosselbaai. Dié lieflike huis is ideaal vir ontspanningsreisigers of 'n paartjie wat behoorlik wil rus.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n buitebraai en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n pallisade hek is op die eiendom beskikbaar.

'n Swembad, winkelsentrums, restaurante, voetslaanroetes, die hawe, gholfbane en wildreservate is naby die verblyf so gaste kan voëlkyk, voetslaan, fietsry, uiteet, inkopies doen, visvang en op bootvaarte gaan.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Karel P
Gesin met tieners
5.0
Great. Baie lekker gewees. Oom Gert is baie verwelkomend en aangenaam. Sal dit weer kom kuier.
Apr 2026
Charlene Z
Gesin met tieners
5.0
Ons het dit baie geniet. Area is stil en veilig. Sal vir seker aanbeveel. Die plekkie was pragtig, netjies en baie lekker geleë. Ons het dit regtig ge...
Sien meer
Jan 2026
Mandy B
5.0
Rustig en lekker. Baie gerieflike plekkie - alles wat mens nodig het - behalwe 'n wasmasjien wat 'n aanwins sal wees vir lang verblyf (hou nie van pub...
Sien meer
Mrt 2025
Izette W
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en veilig, baie dankie! Ons het van die begin af baie welkom gevoel. Die plekkie was baie mooi en netjies en dit was baie veilig. Alhoewel j...
Sien meer
Jan 2025
Ruan F
Saam met lewensmaat
4.0
Very nice for a quick pack up and go beach holiday. Very nice small cottage. Ideally located close to the beach and amenities. The cott...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 121 Karveel Crescent, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Blessing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

121 Karveel Crescent, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc009a304bc543f478883ea7a0a0fbf752e36f4604d5e1a1b00527c5b1e41858de4c36456e2d53f12957efabba14a85c62a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 121 Karveel Crescent Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157067941919 22.107574143288

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang