6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Club 307 is 'n selfsorg-eenheid in Diaz Hotel in Die Voor Bay in Mosselbaai.
Dié drieslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond in, sowel as 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n ruim stoep met buitemeubels. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Die eenheid is naby die Langeberg Mall en stapafstand vanaf die Diaz Waterpretpark. Daar is 'n hele rits doendinge in die omgewing, soos bootritte, skubaduik en haaihokduik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 307 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang