4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 65 Coral Road, Malata Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Daze is 'n luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste op die seefront in Bloubergstrand.
Dié ruim woonstel lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Alle linne en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n balkon wat 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see het. Parkeerplek word op die perseel voorsien.
Bloubergstrand bied branderplankry-geleenthede, vlieërplankry-geleenthede, visvangplekke en swemplekke en die woonstel is net 2 km vanaf verskeie restaurante, koffiewinkels, kroeë en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 65 Coral Road, Malata Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Daze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Coral Road, Malata Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang