6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, L32 Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Holiday on Thesen Islands is 'n selfsorghuis in die rustige residensiële landgoed Thesen Islands in Knysna. Die landgoed het 24-uur sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.
Hierdie eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers in die hoofhuis en 'n aparte ateljeewoonstel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort-oor-bad.
Die aparte ateljeewoonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die hoofhuis het 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n pragtige dek buite wat na die strand en jetty lei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 67
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N2, L32 Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Holiday on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, L32 Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang