Beach View on Thesen Islands
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - A22 Fairmail, Thesen Islands, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach View on Thesen Islands is 'n dubbelverdieping selfsorghuis geleë op die rustige residensiële landgoed Thesen Islands in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer, sowel as 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers: 1 koninggrootte bed in 'n kamer en 2 enkelbeddens in elk van die oorblywende 2 kamers, en beskik oor 'n oopplan-kombuis, eetarea en sitkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die sitkamer maak oop na 'n oordekte patio met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Die huis het 'n uitsig oor die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- A22 Fairmail, Thesen Islands, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach View on Thesen Islands het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
A22 Fairmail, Thesen Islands, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang