Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- EbbTide
- Selfsorg.
- Spring Tide
- Selfsorg.
Huisreëls
Die reg van toegang word voorbehou. Die huisreëls word streng toegepas om 'n aangename verblyftydperk vir gaste sowel as die bure te verseker.
Die persoon wat die bespreking maak, aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van enige aard wat tydens hul verblyf aan die eiendom, of die inhoud daarvan plaasvind, en sal verantwoordelik wees vir die koste daarvan.
- Geen geraas en/of harde musiek word enige tyd gedurende die dag of nag toegelaat nie.
- Daar mag op geen tydstip meer mense op die perseel wees as wat in die bespreking bevestig is nie (volwassenes en kinders). Indien die aantal gaste moet verander, moet dit voor die inklokdatum gereël word. Onbestte kamers sal gesluit word.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
- Indien die oorblywende balans nie ten minste 2 dae voor aankoms betaal is nie, moet dit met aankoms slegs in kontant betaal word.
Kom asb. voorbereid:
- Bad- en strandhanddoeke word nie voorsien nie.
- Linne word voorsien.
- Skottelgoedwasmiddel, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet.
- Geen drinkgoed of kos word voorsien nie, bring asb. eie koffie, tee, suiker en melk.
- Bring asb. eie draagbare toeknypsrooster saam.
- Geen vuurmaakhout word voorsien nie.
- Beurtkrag: Die huis het nie 'n rugsteun-kragstelsel nie. Bring asb. eie beligting.
- Ebb Tide en Spring Tide het albei 'n gasstoof en buitebraaigeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sebastian Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang