Beskrywing
Crane Cottage is 'n ruim, 6-slaap, Ou-Natalse styl kothuis met 'n groot stoep wat oor die 23 hektaar privaat dam uitkyk. Die kothuis bestaan uit 2 koninggrootte-slaapkamers, albei en suite met storte, 'n baie groot oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het 'n groot baksteen-kaggel, 'n dubbelslaapbank in die sitkamer en DStv is beskikbaar. Daar is 2 etenstafels, 1 binne en 1 buite op die stoep. Die stoep is toegerus met 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein troeteldiere word teen 'n ekstra fooi van R100 per troeteldier per nag toegelaat. Slegs 1 troeteldier word per kothuis toegelaat.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang