Beacon Vlei Guest Farm
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: B3 d144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beacon Vlei Guest Farm bied verblyf en 'n tikkie geskiedenis in die hartjie van Kwazulu-Natal se Middellande. Dié privaat dam- en vleilandarea bied 'n tuiste vir honderde pragtige voëlspesies en wild soos duikers, ribbokke, bosbokke, tierboskatte, rooikatte, ystervarke en wilde varke, om maar net 'n paar te noem.
Verblyf word in 6 bekoorlike selfsorg-eenhede gebied naamlik The Boathouse, Crane Cottage, Otter Cottage, Rose Cottage, Heron Cottage en The Family Room. Al die kothuise is selfsorg-eenhede, behalwe vir die gesinskamer wat op 'n B&B-basis verhuur word.
Gaste hoef glad nie die plaas te verlaat om baarsvisvang te geniet, op voëlkyk-uitstappies te gaan, bootvaarte te onderneem, of 'n piekniek te geniet na 'n luilekker wandeling in die pragtige Beacon Vlei nie. Ander doendinge in die omgewing sluit in bergfietsry, perdry, boomtoptoere, slagveldtoere en selfs valskermsweef.
Beacon Vlei Guest Farm kan van hierdie doendinge vir gaste bespreek en ook raad gee oor al die kuns- en handwerkwinkeltjies in die omgewing in die Midlands Meander. Daar is ook verskeie goeie restaurante in die omgewing en Beacon Vlei Guest Farm sal graag namens gaste 'n bespreking maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alexander Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- B3 d144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beacon Vlei Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balgowan Nottingham Road Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: B3 d144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal