+34
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Beautiful City Green & Gold

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Belangrik: Voordat u aankom, sal u gevra word om gasverifikasie deur die derdeparty-verskaffer Truvi te voltooi. Dit word gedoen om te verseker dat ons op hoogte bly van korttermynhuurregulasies, asook om beide ons gaste en ons eiendomme ekstra beskerming te bied. U sal ook die keuse kry tussen 'n sekuriteitsdeposito of 'n nie-terugbetaalbare skadevergoeding ('n klein fooi word vereis). Truvi sal u per e-pos en/of SMS kontak om die verifikasie te voltooi. Doen dit asseblief voordat u by die eiendom aankom om 'n vinnige en maklike inklokproses moontlik te maak.

Rook is streng verbode binne die woonstel.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rookalarm geïnstalleer vir veiligheid.
Draagbare lugversorger beskikbaar op aanvraag (onderhewig aan beskikbaarheid).

Neem asseblief kennis dat daar trappe binne die huis is.
'n Bababedjie kan voorsien word met vooraf reëling met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 903
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 903
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 903
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Darling Street 14, Cape Town City Centre, Cape Town, 7925, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde355d46972b0e1563e569d0b8f41b1d1784a25920f736a882ff1e8ad096abee1c04253df042ce7d8a0fc628c139e65885b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R903 per nag, vir 2 mense Darling Street 14 Cape Town City Centre 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9242073 18.4225245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang