+43
Selfsorg in Eureka

Bee Our Guest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kyle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. It was exactly what we needed. The place was absolutely fantastic! We will definitely stay there at every opportunity that we can when in Bethlehem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie vir die mooi resensie! Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Bianka H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon, modern. Baie vriendelike eienaars. Baie netjies en skoon en mooi modern. Sal definitief weer hier gaan bly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie. Ons waardeer x

Rhyno S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Perfect. Excellent attention to detail. Extremely clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fabulous. Fabulous accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie Francis.

Adam L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Dit is baie skoon en netjies, en ons was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Dankie, hoop ons sien julle gou weer by Bee our Guest.

Carine S
1 nag
5.0
Nov 2025

Aangenaam en netjies. Sal definitief aanbeveel en self weer gebruik. Ons was vriendelik ontvang; baie gasvry. Die eenheid is goed ingerig en netjies. (Die wasbak is 'n bietjie hoog).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Exquisite, peaceful. Harmony. Fabulous. Attention to detail is perfect. Welcoming, stunning diffuser, sherry and rusks. Best accommodation yet in 11 years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was heerlik, ongelukkig te kort! Heerlik gebly, wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie! Hoop ons sien julle weer by Bee Our Guest!

Nelia V
1 nag
5.0
Aug 2025

Hartlik, vriendelik, sal definitief weer daar bly. Dis die oulikste plekkie! Hartlike ontvangs, gemaklike kamer wat so mooi afgerond is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Dankie Nelia! Hoop ons sien julle gou weer.

Annelie H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n baie mooi plekkie, baie veilig met veilige parkering. Dis ook naby skole en winkelsentrums. Dis regtig die moeite werd om hier te bly. Ek sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26521a9be1af863260a96634f5261128855b62c9df964101fb7ca18a967a92c6d76cb63d2eab47dd5a33cf0293313827f74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Eureka Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.248072 28.3058515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang